Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lani's Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Leilani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Lani's Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Andre Michiel E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Michiel E

Dit was 'n heerlike kuier met Manlief.

Ons het baie lekker gebly. Lani het ons verduidelik waar ons Donderdag aand kon gaan eet. Ons het by die Spur gaan eet. Ons het Vrydag 'n papwiel gehad by Mapungubwe, ons het die band laat herstel by Tiger Wheels in Musina, die eienaar het dit vir ons gratis gedoen.

Lani's Guest House se terugvoer

Hi daar Andre, ek is baie bly as julle lekker gebly het en tevrede is. Baie bly julle wiel is uitgesorteer.

Groete
Lani

Lani's Guest House
Sake V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sake V

Very nice.

Very good, would use again.

Lani's Guest House se terugvoer

Thank you Sake. I appreciate it. Looking forward to seeing you again.

Lani's Guest House
Jacobus D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacobus D

Teleurstellend.

Die plek het onderhoud nodig. Die stortkop se gaatjies is verstop en jy moet die stortkop afhaal om watervloei te kry. Daar is nie teelepels as jy jou koffie wil roer nie en ook ni 'n lappie in die kombuis nie. Dis 'n bietjie te duur vir wat jy kry. Ligskakelaar en bedliggies werk nie. Die stortvloer nie baie skoon nie en die waaier wat lug uitlaat in badkamer is baie vuil.

Toni N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Toni N

Friendly and cosy.

Would stay here again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik en gesellig.

Sal weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lani's Guest House se terugvoer

Thank you Toni.

Lani's Guest House
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irwinstraat 38, Musina, 0900, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffc34afe8f33cde9fdcc7d9f1480bb85794d5cb26e9ef100ff52a1744895a092548ded8bb63fb9f556c7792ac09387399cf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 38 Irwin street Musina Musina 0900 Limpopo 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -22.35378 30.04201
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang