Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lank-gewag Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Lank-gewag Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Peter B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Will come again.

Lovely and peaceful cottage situated amongst the fruit orchard. Loved the hot tub.

Jurie Francois D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie Francois D

Privaat, stil, heerlik!

Dit is 'n uitstaande plek vir 'n huweliksherdenking.

Nicole C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C

Fantastic stay.

Our stay was fantastic. Penny the host was so friendly, it was an absolute pleasure meeting her. The unit has everything you need and more; it is beautifully furnished and very private. It felt like there was no one else nearby. The hot tub was great and heated for us prior to arrival by the host. The winter weather did not impact our stay whatsoever as the hot tub is covered, and the unit offers an indoor braai. The farm and views were beautiful. What you see on the website is exactly what you get! We will certainly be back!

Louisa S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa S

Was baie mooi, netjies en lekker stil.

Ons was vir die langnaweek by Lank-Gawag Cottages waar ons dit baie geniet het. Penny het vir ons verwelkom en alles verduidelik wat ons moet weet. Sy het selfs vir ons bederf met 'n bottel sjampanje om die naweek ekstra spesiaal te maak. Alles was netjies en alles wat jy sal nodig hê was beskikbaar in die plek. Ons kon ook ons twee honde saam geneem het en met hulle gaan stap het op die plaas. Dit is bitter mooi en stil daar met niemand wat jou pla nie. Daar was ook vir ons games om te speel en sy het genoeg hout vir ons gelos om 'n lekker vuur te maak en om te kol-kol te gebruik. Ons sal beslis weer teruggaan vir 'n naweek.

Martha V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V

Fantasties.

Ons het heerlik gerus en ontspan. Die gasvrou was uitstekend.

Martie J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie J

Lekker afskakel en ontspan!

Penny is baie gasvry en vriendelik. Ons het dadelik tuis gevoel. Ons trip was in die winter en sy het spesiaal die kolkol warm gemaak voor ons aankoms. Die plekkie is baie skoon en netjies. Ons sal vir seker weer daar wil bly!

Andrea C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea C

Awesome, peaceful, safe.

It was super awesome breaking away with no electricity, no cellphone comms, and just being, and, of course, the hot tub. The kids enjoyed it. We will certainly return.

Mieke M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke M

Pleasant enjoyable relaxing.

Beautiful scenery. Was very relaxing and quiet. We enjoyed the weekend. We did have an issue with the gas geyser. The water wouldn't stay warm for longer than 2 minutes, which made it very hard to shower. The hosts did try to fix it; however, they couldn't get it right. Overall experience 9 out of 10. If the shower had worked, 10 out of 10. Note: Take your own swimming towels as only 2 bath towels are provided. Wood bought from the farm also doesn't keep hot or make many coals to braai. Would suggest taking your own.

Ferdie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V

Awesome!

Absoluut heerlik gebly. Dit is ons tweede keer in 2 maande en ons sal beslis weer gaan.

Janine G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G

Onspannend en rustig.

Fantasties en rustig.

Louise V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Baie lekker!

Heerlike wegbreek, lekker stil en rustig. Pragtige uitsig. Die plekkie het alles wat nodig is en die warmbad is amazing!

Ferdie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V

Stilte, rus en afsondering.

Ons het 'n ongelooflike 6 dae by die verblyf gehad. Geen elektrisiteit, lekker stil en afgesonder. Net genoeg selfoon en internet om die paar goed wat nooit kan wag, gou af te handel. Die hottub was uitstekend en die beste wat ons nog teegekom het. Oor 6 weke bly ons by 'n ander plek - sou verkies het om weer by die eerste plek te wees vir die stilte en afsondering, aangesien die ander plek nie so afgesonder is soos die eerste plek nie, maar sien nogtans uit daarna.

Anton K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K

Rustig en stil.

Pragtige ou-wêreldse, maar goed-ingerigte huisie op 'n werkende plaas. Plesier vir 'n stadsjapie.

Gawie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie S

Gebraai en die stilte geniet.

Ja, dit was so lekker rustig op die plaas.

Andrea Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea Z

Great get away.

Brilliant place if you want to just chill with your partner and get a digital detox. Highly recommend.

Karen D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Fantastiese, rustige wegbreek uit die stad.

Dit was 'n fantastiese wegbreek uit die stad. So rustig. Eienaar is 'n engel. Ons 2 honde het dit net soveel geniet as ons. Dankie vir 'n lekker week van rustigheid.

Simone D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone D

Perfekte wegbreek uit die stad.

Dit was ongelooflik. So baie stilte. En die hot tub was fantasties.

Marius B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Aangename "off the grid" verblyf.

Dit was lekker, anders, geen elektrisiteit en dit was aangenaam in die donker met minimum lig en die sterre wat helder sigbaar was. Die stilte in die nag is wonderlik as jy van die stad kom. Ons het nooit onveilig gevoel nie en die gasvrou was baie behulpsaam en gasvry. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Frans W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans W

Weereens lekke!

Synde ons 4 senior burgers van die Weskus kom, kan ons dit kort en kragtig stel: Lekke!

Engelina O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engelina O

Ons het die stilte van die plaaslewe geniet en die eenvoudigheid daarvan.

Penny was baie vriendelik en die cottage heel ruim en perfek vir 'n naweek weg van die besige stadslewe. Ons het die stilte van die plaaslewe geniet en die eenvoudigheid wat daarmee gepaard gaan. Sal definitief aanbeveel en weer bespreek!

Juanita S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Rustic magic.

I enjoyed the stay in the rustic Nektarien cottage. Stunning setting with lots of space for your kids or pets to roam. Communication from the host was excellent and with a very quick response time.

Sue-marie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue-marie B

Wat 'n mooi uitsig, en baie rustig.

Baie lekker gekuier by Lank gewag!

Ria W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria W

Lekke kuierplek op 'n pragtige plaas.

Lankgewag is 'n juweel in die Karoo! Die wye stoep is ideaal vir gaste om te braai of om agteroor te sit en uit te kyk oor die landerye en berge. Dit is nie vir gaste wat elektriese luuksheid wil hê nie. Daar is solarkrag, maar die natuurskoon en vrede vergoed dit ruimskoots.

Charlene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene S

Lekker en rustig.

Was heerlik stil op die plaas. Kon lekker afskakel. Die hele gesin het dit geniet.

Wouter H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter H

Lekker rustig en ontspannend.

Ons het baie lekker gebly by Lank-gewag Cottages. Penny het uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer nadat ons reëlings verander het. Ons kinders (6 & 3) het die "hot tub" baie geniet.

Annette E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette E

Saligheid vir die siel.

Plek is baie mooi netjies en skoon. Die "rustic look" is nogal heel van pas vir die plekkie. Ek sal wel aanbeveel dat gaste voor die tyd al jul elektroniese goedjies moet laai. Ons het nie geweet dat daar nie 'n solar paneel is waar mens selfone kon laai nie. Jy kan dit wel doen by die pomphuis wat 'n entjie van die huisie af is. Ons het nie gemaklik daarmee gevoel nie. Die hondekinders het ons wandels tussen die vrugteboorde baie geniet. Vir die groot braaiers, let op daar is nie 'n braaibak nie. (Gelukkig vat ons altyd een saam met ons). Ons het nie die bed baie gemaklik gevind nie, maar vir die volgende ou kan dit moontlik ok wees. Maar verder, dis 'n baie oulike plekkie, en die deursnee ou sal dit baie geniet.

Johannes D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D

Idillies, ontspannend en aards.

Baie lekker ontspan en herlaai.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jessica P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica P

Pragtige natuuruitsigte, mooi harts plekkie, veilig en rustig.

Baie rustig, privaat, natuurskoon, netjies, skoon en veilige parkering.

Carita D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carita D

Rustige wegbreek!

Wat 'n heerlike wegbreek! Die Pruim cottage is baie privaat met 'n lekker grasperk vir kinders en honde om te speel. Ons sal dit vir seker aanbeveel!

Jillian S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian S

Absolutely amazing and peaceful .

We thoroughly enjoyed our stay. Thank you to the host for the warm welcome and their assistance with getting our car jump-started.

Inge J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge J

Absolutely awesome.

Peaceful, relaxing, loved the stillness, and quietness. Nature is untouched.

Jc R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc R

Fantasties.

Dit was heerlik skoon en netjies. Die gasvryheid van die gasvrou, Penny, was uitstekend en ons kinders van 4 en 6 het dit vreeslik geniet. Baie dankie.

Carol S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S

We experienced the much needed peace and relaxation and left revitalized.

We thoroughly enjoyed our stay. We loved the cottage, which had a rustic yet trendy shabby chic style. The extras (olive oil, balsamic vinegar, etc.) were much appreciated, as well as the excellent Montagu Muskadel. If you are looking for peace, quiet, privacy, and relaxation in a beautiful setting, then Lank-gewag Cottages will tick all the boxes. The woodfired hot pool was a big highlight that made our stay special.

Andrew D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew D

Fantastic peaceful getaway.

Friendly farm hospitality from the owner. The bed we used was comfortable, and we had a peaceful two nights' sleep. Dry firewood was available on the farm.

Brent V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent V

Stunning and relaxing.

Can't wait to go back again. Many thanks for the great weekend.

Leanda L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanda L

Dis so lekker rustig en 'n baie mooi plek.

Ideale wegbreekbestemming.

Pieter P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Picturesque

Completely secluded and located in the middle of a farm, a great escape to completely switch off/chill. Nice hot tub and is close enough to the town, so lots to do during the day.

Lise-mari G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise-mari G

Rustig en mooi.

Dit is 'n heerlike wegbreek uit die woelige stadslewe. Mense is baie vriendelik. Die KolKol is heerlik op die koue aande. Baie lekker, rustige atmosfeer.

Marietjie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie P

Dit was fantasties.

Dit is 'n klein huisie, maar dit voel so ruim. Die warm bad is fantasties as mens net weet hoe om die vuur lekker te stook (dit het ons 'n uur geneem om dit uit te figure). Ek kan nie wag om weer daar oor te bly nie. Die foto's is akkuraat, maar dit kan nie die sjarme van die plekkie vasvang nie.

Wilanda T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilanda T

Wonderlike naweek.

Wat 'n wonderlike wegbreekplekkie as jy net wil rus en van almal en alles rondom jou wil vergeet. Alhoewel dit geen krag het nie, kom dit niks tekort nie. Jy is omring deur natuurskoon en die mooiste sonsopkoms. Sal definitief vir enige iemand aanbeveel.

Ilze P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze P

Die huisie is baie netjies met al die regte basics en ongelooflik gemaklik.

Hierdie huisie was perfek vir net ons twee, maar kan selfs nog twee mense daar in pas met 'n lekker braai-area en KolKol waar jy die pragtige uitsig kan geniet.

Henri H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henri H

Baie lekker. Het gevoel of ek net weer men's geword het.

Diens was baie goed. So klein probleempie met die gasyskas gehad, maar dit is die volgende oggend sommer gou-gou uitgesorteer. Hulle is besig met nog 'n opstal. Ek kan nie wag vir dit om klaar te kom nie. Wil weer op hierdie plaas kom kuier.

Cj V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj V

Briljante huis, goed toegerus en Penny is 'n great host.

Die ligging is perfek vir wat ons verwag het.

Marlindie M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlindie M

Rustige wegbreek tussen natuur.

Mooiste ligging en stilte tussen die boorde. Die plekkie is so mooi ingerig en so lekker om sonder krag afgesny van die buite wêreld te wees en onder die sterre te lê.

Tammy Lee E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy Lee E

Beautiful private cottages.

One night stay was not enough away from the from the busy city. Beautiful cute cottages. No electricity for lots of bonding time.

Cabri V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cabri V

Sien onder

Een van die beste, mees romantiese huise ooit. Die mees privaat plekkie. Alles is skoon, netjies en veilig. Penny het ons vriendelik ontvang. Volgende keer sal ons langer bly.

Frans P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P

Excellent.

Rustig en stil netjies.

Stephani F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephani F

Amazing, rustig en stil en die plek is so mooi!

Ons het hier gestop op die laaste dag van ons wittebrood, en dit was wonderlik. Baie rustig, weg van alles en die mooiste uitsig. Gaan beslis weer gaan.

Morne V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Baie lekker warmbad om in te ontspan.

Sien sterre

Louise D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Heerlik rustig.

Die warmbad is baie lekker. Vat 'n tydjie om warm te word, so beplan daarvoor. Het heerlik gekuier.

Estelle B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Ontspan tussen vrugteboorde.

Romantiese Jacuzzi. Cozy binnebraai. Montagu muskadel. Jacuzzi neem ongeveer 4 ure vanaf kraan oopdraai tot heerlik warm.

Jan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Lekker naweek-wegbreek.

Dit is 'n perfekte wegbreek vir 'n familie. Alles wat nodig is, is daar. Sal verseker weer kom!

Leani B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leani B

Perfek!

Dit was die perfekte plek om weg te glip van die samelewing in mens se eie bubble. Penny was verskriklik gasvry en het ons met al die nodige ingerig, so dat mens nie eers kan agterkom daar is nie elektrisiteit nie. Julle sal ons definitief weer sien in die toekoms!

Sharna W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharna W

So peaceful. Did not miss electricity one bit! A nice break and getaway from everyday life.

Some of the cutlery and kitchen utensils were rusty and others weren't washed properly, so we had to it wash ourselves. I liked the mix of old and modern, makes the cottage cosy and comfortable. Absolutely loved that we could braai inside! Christine was really friendly and helpful, even borrowed us her bread pot and got us ice, much appreciated. Took some time getting used to the shower, unless we missed something. Hot tub is also a fun task figuring out, how to control the temperature etc.

Megan O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan O

Soul food

Peaceful silence to recharge your soul. Kids get a break from electronics, adults get a break from daily life. Perfect setting for family bonding. I wouldn't recommend cooking serious meals indoor as the kitchen isn't very equipped; braai, braai, braai, while you "baai" in the hot tub. The owners are the nicest people you could meet.

Lizanne T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne T

Little gem in the little Karoo. Hot tub a winner! Beautiful views! Very friendly and helpful owners! Will be back for sure!

Wonderfully rustic break away in the little Karoo! Thanks Penny for the hospitality and for making us feel welcome. Amazing views from the stoep. Donkey hot tub makes it super special. Love the combination of new and old in the cottage! Very pleasant stay! We will be back!

Liza V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza V

Koud, maar snoesig warm.

Die cottage is perfek om bietjie uit die stad of selfs dorp uit te kom. Geleë in die middel van die wingerde met die mooiste uitsig oor die berge. Die omgewing is maar koud in die winter, maar die cottage het 'n lekker binnebraai en vuur maak warm wat die koue winter soveel warmer maak. Baie lekker snoesige plekkie in die mooiste omgewing.

Ren S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ren S

Vinnige oornagplek.

Goeie beginpunt vir Route 62 as jy nie in dorpies of gastehuise wil bly nie. Gas- en LED-lanterns het voldoende gewerk.

Eljo B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eljo B

Nommer pas vir 'n salige naweek weg van alles!

Alles was net reg! Ons het niks te kort geskiet nie (van die kombuis toerusting, beddegoed en liggies). Die rustigheid van die klip mure, boorde, vallei en berge het tot in ons harte in gedryf. Fantastiese naweek weg, mag dalk hierdie huisie wil verruil vir my elke dag huis! Penny, ons gaan weer kom kuier!

Tiaan F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan F

Dit was heerlik gewees en baie mooi.

Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Hanneke S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke S

Regtig lank gewag vir hierdie luukse!

Lank-gewag Lodge was pure bederf. Op die spyskaart was sielerus en herlaaiing van innerlike batterye. Ons wou nie teruggaan huis toe nie. Die feit dat daar geen elektrisiteit is nie, asook die houtvuurwarmbad, is deel van die bekoring van hierdie pragtige plek. Die huisie is perfek geleë tussen die vrugteboord wat dit baie privaat maak. Lank-gewag Lodge is definitief een van ons gunstelingplekke en weer 'n besoekpunt in die nabye toekoms. Dankie, Penny Haasbroek, dat julle hierdie goudmyn met ons deel - julle gasvryheid maak dit spesiaal.

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roete 62, Lank-gewag, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ebe3453113051bf2b4466fefabde66abee1b98c4617ca60234f195b3e6a4323470dd7bf72a1b44f65f575fc70c3edaa893?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 Route 62 Lank-gewag 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.828269249496 20.210784199419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang