Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lanoria 11

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanoria-straat 11, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Lanoria 11 is 'n lieflike woonstel in 'n rustige woonbuurt in Riversdal en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die N2. Die woonstel is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer wat gemaklik tot 5 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die leefarea het 'n enkelslaapbank met slaapplek vir 1 persoon. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel en gemaklike rusbanke in.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sarien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Lanoria-straat 11, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lanoria 11 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanoria-straat 11, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA267d8b9b2b38d758a6411b0c25d9715124adcdb718a428c8efc92dbfc222b43a5ed14bd351e99a01a6893c561ba668623192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 11 Lanoria Street Riversdal 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.087563865074 21.241521259455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang