Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lanseria Country Estate

 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Economy Self Catering
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskas, oond en 'n mikrogolfoond. Die eenhede het 'n klein veranda en kyk uit oor die terrein of die landgoed se swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R 275.

Die landgoed het 'n restaurant op die perseel wat 'n ontspanne, plattelandse atmosfeer.
Ure:
Sondae: 12:00 tot 17:00
Dinsdae tot Saterdae: 12:00 tot 22:00
Maandae: gesluit
Besprekings word aanbeveel.
'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
Die restaurant is gelisensieerd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Luukse Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenhede het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die selfsorgeenhede is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof. Maaltye en kamerdiens is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar. Daar is 'n kamerdiensspyskaart in elke eenheid beskikbaar. Elke kamer lei na 'n veranda en kyk uit oor die tuine en foreldam met toegang tot die swembad naby.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R 275.

Die landgoed het 'n restaurant op die perseel wat 'n ontspanne, plattelandse atmosfeer.
Ure:
Sondae: 12:00 tot 17:00
Dinsdae tot Saterdae: 12:00 tot 22:00
Maandae: gesluit
Besprekings word aanbeveel.
'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
Die restaurant is gelisensieerd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Luukse Standaard
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke Luukse Standaard eenheid het 'n veranda en 'n privaat tuintjie. 'n Warm ontbyt is by die tarief ingesluit. Let wel dat hierdie eenheid nie vir selfsorg toegerus is nie. Daar is wel 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Kamerdiens, aandete en 'n braai met spyseniering is op versoek teen 'n addisionele fooi beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R 275.

Die landgoed het 'n restaurant op die perseel wat 'n ontspanne, plattelandse atmosfeer.
Ure:
Sondae: 12:00 tot 17:00
Dinsdae tot Saterdae: 12:00 tot 22:00
Maandae: gesluit
Besprekings word aanbeveel.
'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
Die restaurant is gelisensieerd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Deluxe Selfsorg
Vanaf
Vanaf R2 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenhede is op 'n dek geleë met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n eetarea en volle badkamers met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eetarea het 'n slaapbank met slaapplek vir 2 jong kinders (onder 6 jaar). Hierdie eenhede is toegerus vir selfsorg. Maaltye of kamerdiens is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar. Daar is 'n kamerdiensspyskaart in elke kamer. Die eenhede lei na 'n veranda wat oor 'n tuin en foreldam uitkyk, met toegang tot die swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R 275.

Die landgoed het 'n restaurant op die perseel wat 'n ontspanne, plattelandse atmosfeer.
Ure:
Sondae: 12:00 tot 17:00
Dinsdae tot Saterdae: 12:00 tot 22:00
Maandae: gesluit
Besprekings word aanbeveel.
'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
Die restaurant is gelisensieerd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe Standard Universal Access
Vanaf
Vanaf R2 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n badkamer met 'n instapstort en handrelings. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lessenaar en kluis in. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Buite is daar 'n oprit vir rolstoeltoegang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R 275.

Die landgoed het 'n restaurant op die perseel wat 'n ontspanne, plattelandse atmosfeer.
Ure:
Sondae: 12:00 tot 17:00
Dinsdae tot Saterdae: 12:00 tot 22:00
Maandae: gesluit
Besprekings word aanbeveel.
'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
Die restaurant is gelisensieerd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse Gesins Standaard
Vanaf
Vanaf R2 090
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbedbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Buite is daar 'n patio met buitelugmeubels. Die eenheid is nie vir 4 volwassenes geskik nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbed vir 2

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R 275.

Die landgoed het 'n restaurant op die perseel wat 'n ontspanne, plattelandse atmosfeer.
Ure:
Sondae: 12:00 tot 17:00
Dinsdae tot Saterdae: 12:00 tot 22:00
Maandae: gesluit
Besprekings word aanbeveel.
'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
Die restaurant is gelisensieerd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Economy Family Self Catering
Vanaf
Vanaf R2 470
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid 'n groter eenheid met 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n sitarea wat slaapplek bied vir 2 enkeles. Dit het ook 'n kombuis en 'n gedeelde badkamer met 'n bad en handstort. Verder is daar 'n platskerm-TV, Openview-kanale en 'n klein stoep. Die eenheid het nie lugversorging nie, dit het slegs plafonwaaiers. Die eenheid is nie vir 2 paartjies geskik nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R 275.

Die landgoed het 'n restaurant op die perseel wat 'n ontspanne, plattelandse atmosfeer.
Ure:
Sondae: 12:00 tot 17:00
Dinsdae tot Saterdae: 12:00 tot 22:00
Maandae: gesluit
Besprekings word aanbeveel.
'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
Die restaurant is gelisensieerd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse Gesin Selfsorg
Vanaf
Vanaf R2 940
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir 'n gesin, vriende sowel as medewerkers wat nie omgee om 'n badkamer en 'n klein kombuisie te deel nie. Die eenheid het 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens wat op versoek in enkelbeddens omskep kan word. Hierdie gesinseenheid is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Etes en kamerdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is 'n spyskaart vir kamerdiens in elke eenheid beskikbaar. Die gas kan kies om hul maaltye in die gesinseenheid of op die dek met 'n uitsig oor die foreldam te geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R 275.

Die landgoed het 'n restaurant op die perseel wat 'n ontspanne, plattelandse atmosfeer.
Ure:
Sondae: 12:00 tot 17:00
Dinsdae tot Saterdae: 12:00 tot 22:00
Maandae: gesluit
Besprekings word aanbeveel.
'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
Die restaurant is gelisensieerd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ekonomies Standaard
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n platskerm-TV met sekere Openview-kanale sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klein veranda buite. Let asb. daarop dat hierdie kamer nie vir 2 gaste geskik is nie en is ook nie vir selfsorg toegerus nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R 275.

Die landgoed het 'n restaurant op die perseel wat 'n ontspanne, plattelandse atmosfeer.
Ure:
Sondae: 12:00 tot 17:00
Dinsdae tot Saterdae: 12:00 tot 22:00
Maandae: gesluit
Besprekings word aanbeveel.
'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
Die restaurant is gelisensieerd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R512, Lindley Plaas, Lanseria, 1748, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cd726055badd7bdd617b2f79b115cf4193b8fe7760c4d2fcbf0817f5099c8d993ce0e5f237c5034b8f6f3eddc1bef94d1c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Off R512 Lindley Farm 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.91515836237 27.90375208004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang