Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lanseria Country Estate

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Nadia P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Amazing. Het 'n heerlike ontspannende tyd gehad op Lanseria Country Estate. Wonderlike personeel het ons so welkom laat voel en die ekstra myl geloop. Die kamer was so skoon en die kos baie lekker. Baie dankie, ons sal hulle regtig aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2019

Baie stil, aangenaam en heerlike ontbyt! Sien hierbo. Baie aangename plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Festha E
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2019

Hul het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel en hul het uit hul pad gegaan om vir ons 'n ontbyt baie vroeg te bedien, wat heerlik was. Ons aandete by die restaurant was glad nie op standaard nie. Ons het 'n visgereg gehad, maar was meer krummels as enige iets anders. Die wyn is ook onbekostigbaar duur gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Felix
Lanseria Country Estate
Dear Festha Thank you for your review. We strive to ensure that our guests are happy. Should you have mentioned that your shared starter of Crumbed Squid heads was not up to standard after you had eaten it, we would have rectified this immediately, we apologise that you did not enjoy your experience. Kind regards, Lanseria Country Estate management

Andre D
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2019

Goeie verblyf met uitstekende restaurant. Verblyf is baie netjies,skoon en ruim. Vir kinders is daar genoeg spasie buite en die restaurant bied heerlike etes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maria E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Vyfsterdiens, professioneel, vriendelik. Geoff en Mandi het ons so welkom laat voel, staf is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2018

Bekostigbare, veilige verblyf naby die lughawe. Die elektriese komberse (reeds aangeskakel) op 'n koue wintersaand, was 'n onverwagte lekkerte. Baie dankie vir die oorweging en aandag van sulke klein detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felix
Lanseria Country Estate
Ons is bly dat julle dit geniet het. Ek hoop ons sien julle gou weer!

Zanet K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2018

Heerlik, rustig, skoon. Baie bederf deur die eienaars. Heerlike, skoon, netjiese en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelien L
1 nag
5.0
Apr 2018

Veilige reisgenot, heerlike ete. Veilig, skoon, puik diens, ete fantasties, shuttle diens uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rensia C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2018

Goeie ligging. Baie lekker geslaap, Skoon en netjies. Naby aan lughawe. Sal definitief weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Vriendelike ontvangsdame wat saam ons gestap het en gewys het watter fasiliteite aangebied word. Ontbyt was ingesluit by ons verblyfskoste wat baie lekker was. Net die sampioene saam die ontbyt was uit 'n blikkie en nie so lekker soos vars sampioene nie. Daar is 'n Park Run van 5 km wat ons saam gedoen het Saterdag net voor ontbyt op die perseel wat baie lekker was. Ek het dit gestap en nie gedraf nie. Heel rustige landelike atmosfeer. Die ontvangsdame het regtig uitgestaan as die aangenaamste aspek toe ons Vrydagmiddag daar aangekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Felix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R512, Lindley Plaas, Lanseria, 1748, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cd726055badd7bdd617b2f79b115cf4193b8fe7760c4d2fcbf0817f5099c8d993ce0e5f237c5034b8f6f3eddc1bef94d1c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 470 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Off R512 Lindley Farm 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.91515836237 27.90375208004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang