Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lanseria Country Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Felix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 39 resensies vir Lanseria Country Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Nadia P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P

Amazing.

Had a wonderful relaxing time at Lanseria Country Estate. Wonderful staff made us feel so welcome and went the extra mile. The room was so clean and the food very nice. Thank you very much, we will really recommend them to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing.

Het 'n heerlike ontspannende tyd gehad op Lanseria Country Estate. Wonderlike personeel het ons so welkom laat voel en die ekstra myl geloop. Die kamer was so skoon en die kos baie lekker. Baie dankie, ons sal hulle regtig aanbeveel vir enige iemand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Neels K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels K

Baie stil, aangenaam en heerlike ontbyt!

Sien hierbo. Baie aangename plekkie!

Festha E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Festha E

Hul het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel en hul het uit hul pad gegaan om vir ons 'n ontbyt baie vroeg te bedien, wat heerlik was.

Ons aandete by die restaurant was glad nie op standaard nie. Ons het 'n visgereg gehad, maar was meer krummels as enige iets anders. Die wyn is ook onbekostigbaar duur gewees.

Lanseria Country Estate se terugvoer

Dear Festha
Thank you for your review.
We strive to ensure that our guests are happy. Should you have mentioned that your shared starter of Crumbed Squid heads was not up to standard after you had eaten it, we would have rectified this immediately, we apologise that you did not enjoy your experience.
Kind regards,
Lanseria Country Estate management

Lanseria Country Estate
Andre D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Goeie verblyf met uitstekende restaurant.

Verblyf is baie netjies,skoon en ruim. Vir kinders is daar genoeg spasie buite en die restaurant bied heerlike etes.

Maria E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria E

Vyfsterdiens, professioneel, vriendelik.

Geoff en Mandi het ons so welkom laat voel, staf is vriendelik en hulpvaardig.

Karin C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

Bekostigbare, veilige verblyf naby die lughawe.

Die elektriese komberse (reeds aangeskakel) op 'n koue wintersaand, was 'n onverwagte lekkerte. Baie dankie vir die oorweging en aandag van sulke klein detail.

Lanseria Country Estate se terugvoer

Ons is bly dat julle dit geniet het. Ek hoop ons sien julle gou weer!

Lanseria Country Estate
Zanet K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanet K

Heerlik, rustig, skoon.

Baie bederf deur die eienaars. Heerlike, skoon, netjiese en veilige verblyf.

Madelien L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelien L

Veilige reisgenot, heerlike ete.

Veilig, skoon, puik diens, ete fantasties, shuttle diens uitstaande.

Rensia C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensia C

Goeie ligging.

Baie lekker geslaap, Skoon en netjies. Naby aan lughawe. Sal definitief weer oorbly.

Matthys S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys S

Vriendelike ontvangsdame wat saam ons gestap het en gewys het watter fasiliteite aangebied word.

Ontbyt was ingesluit by ons verblyfskoste wat baie lekker was. Net die sampioene saam die ontbyt was uit 'n blikkie en nie so lekker soos vars sampioene nie. Daar is 'n Park Run van 5 km wat ons saam gedoen het Saterdag net voor ontbyt op die perseel wat baie lekker was. Ek het dit gestap en nie gedraf nie. Heel rustige landelike atmosfeer. Die ontvangsdame het regtig uitgestaan as die aangenaamste aspek toe ons Vrydagmiddag daar aangekom het.

Clariza M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clariza M

Value for money.

Lanseria Country Estate is lovely for a weekend stay!

Rudolf V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf V

Baie netjies en die werkers is baie vriendelik.

Baie goeie diens en die restaurant se kos is fantasties.

Magda P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda P

Rustige plaasatmosfeer.

Kos is baie lekker. Vriendelike omgee personeel.

Magda V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Magda V

Gerieflik naby Lanseria Lughawe.

Ontvangs was vriendelik, ontbyt die volgende oggend baie lekker. Ons het in die selfsorg-eenheid vir 4 mense oornag. Kombuisgereedskap het beslis beter dae geken. Ek het die vorige gas se gekoude kougom op my bedkassie gekry - grillerig.

Rut M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rut M

Rustig.

Rustig en lekker kos by restaurant.

Riaan B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Die verblyf was absoluut heerlik.

Die plek is soos om op 'n plaas te wees. Weg van die stad se gewoel. Dit gee 'n rustige en ontspanne atmosfeer.

Lanseria Country Estate se terugvoer

Ons is bly dat julle die tyd by ons geniet het. Ons hoop ons sien julle gou weer!

Lanseria Country Estate
Stefaan C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefaan C

Waarde vir geld, rustig en personeel is baie vriendelik.

Waardeer vir geld, rustig en vriendelike personeel.

Maritha B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha B

Best ever!

Such a pleasure staying there! The staff are the most friendly people I have ever met! They went out of their way to accommodate us in every possible way they could! Fantastic!

Lanseria Country Estate se terugvoer

Dear Maritha,
Thank you for your review, we are very happy to hear that your time with us was great.
We hope to welcome you back again soon.
Kind Regards,
The Lanseria Country Estate team.

Lanseria Country Estate
Annemarié J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarié J

Dis die 4de keer en dit behoort alles te sê.

Ons gaan hier tuis wanneer ons met vakansie vlieg, ideaal vir ons.

Lanseria Country Estate se terugvoer

Dankie vie julle ondersteuning. Ons sien uit na die vyfde 😀!

Lanseria Country Estate
Franja V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franja V

Ruim, netjiese kamer.

Vriendelike diens.

Lanseria Country Estate se terugvoer

Thank you for your comments Franja, we are glad you enjoyed your visit. We hope to welcome you back again soon.

Lanseria Country Estate
Jimmy H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jimmy H

Aangenaam.

Naby aan lughawe, jammer die restaurant was nie oop nie.

Lanseria Country Estate se terugvoer

Thank you for your review. It was our pleasure to host you. Unfortunately our restaurant was closed on New Years day. We hope to welcome you again soon and host you at our restaurant as well.
Kind regards,
Mandi Allen.

Lanseria Country Estate
Hennie S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie S

Gerieflik naby Lanseria. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel.

Slegs een aand geslaap, kon ongelukkig nie die mooi dek voor die kamers met 'n lekker ontbyt benut nie. Kamer gerieflik, maar was taamlik koud. Nog 'n verwarmer in die kombuisie ook sal werk. In winter dalk verwarmers so 'n uur of wat voor gaste opdaag al aansit. Baie vriendelike ontvangs. Noem op advertensie dat restaurant Sondae al vyfuur sluit.

Braam C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Braam C

'n Netjiese, goed toegeruste met goeie diens akkommodasie, maar met min "personality".

Dit is 'n netjiese, goed toegeruste met goeie diens akkommodasie, maar 'n plek wat nie vir jou sal laat omkyk of onthou nie. Ek sal daar oornag, maar die volgende dag weer pad vat.

Eddie C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie C

All was good. Only problem was that there was no braai available at the room and I was really looking forward to a braai.

Quiet, pleasant. If I go there again I will try my hand at fishing.

Werner V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Baie netjies.

Alles was in orde soos wat verwag was.

Lanseria Country Estate se terugvoer

Dankie Werner
Ons hoop ins sien jou gou weer!

Lanseria Country Estate
Willem V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Clean and comfortable stay close to the airport.

Please see our rating.

Lanseria Country Estate se terugvoer

Thank you Willem
We hope to welcome you back again soon.
Kind regards,
Lanseria Country Estate Management

Lanseria Country Estate
Marco V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco V

Rustig, sentraal gelee maar baie warm!

Ek en my meisie het ons tyd saam baie geniet! Die kombuis is lekker groot en skoon!! Ek was net nie gelukkig met die feit dat daar geen lugversorging was nie en dit was so 33 grade per dag, die ander probleem wat ek ervaar het was dat daar ook nêrens ys beskikbaar was nie! Ek het op die tweede dag maar gegaan en self 'n waaier gaan koop! Een ding wat baie opvallend was is dat dit baie netjies en skoon is!

Anton L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton L

Gerieflik en skoon.

Baie dankie vir die skoon oornagverblyf. Die gastehuis-eienaars kan dalk oorweeg om duideliker tekens langs die pad aan te bring aangesien ek na sononder daar was en nie die afdraai die eerste keer kon sien nie. Dankie.

Lanseria Country Estate se terugvoer

Dear Anton, Thank you for your review, we are very happy to hear that your time with us was enjoyable and, we hope to welcome you back again soon. We are currently in the process of reviewing our options with regards to more road signage, thank you for your suggestion.
Warm Regards,
The Lanseria Country Estate team.

Lanseria Country Estate
Zanli V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanli V

Lekker ontspannende wegbreek van die stad.

Lekker en ontspannende wegbreek-naweek.

Lanseria Country Estate se terugvoer

Thank you Zanli
We are very pleased that you enjoyed your stay with us. We hope to welcome you back soon.
Kind regards
The Lanseria Country Estate Team.

Lanseria Country Estate
Kobus T - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus T

Goeie, veilige, stil en rustige omgewing wat bygedra het tot 2 nagte se goeie slaap en rus.

Eenheid redelik goed toegerus. Die eenheid is van goeie gehalte en die personeel was enige tyd beskikbaar om vrae te antwoord. Lanseria Country Estate was perfek geleë 3 km vanaf die lughawe so binne vinnige bereik vir die moeë reisiger en in ons geval net 'n paar kilometer vanaf die terrein waar ons 'n troue moes bywoon. Ook gerieflik geleë in die "Wieg van die Mensdom" vir verskeie aktiwiteite en besienswaardighede.

Lanseria Country Estate se terugvoer

Dear Kobus
Thank you for your review, we are very happy to hear that your time with us was enjoyable, and, we hope to welcome you back again soon.
Warm Regards
The Lanseria Country Estate team.

Lanseria Country Estate
George T - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
George T

Glad nie so netjies soos op internet nie.

Slaapplek aanvaarbaar en skoon. Terrein glad nie netjies nie. Gras is lank en bossies op stoep. Ek persoonlik sal nooit weer daar gaan slaap.

Walter W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter W

Baie stil en vreedsaam. Groot eenhede!

Die ontvangs was baie goed en Gerrie het vir ons gewag al het ons laat aangekom. Lekker groot kamers en baie stilte.

Amelia P - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia P

Rustig, netjies en gasvry.

Ons verblyf was baie kort, maar baie aangenaam en sal ek verseker dit aanbeveel by en vir familie en vriende.

Nelie B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelie B

Rustige stil natuur vir 'n naweek wegbreek.

Lanseria Country Estate was presies wat ons gesoek het vir 'n rustige naweek wegbreek uit die stad, maar gerieflik naby die lughawe.

Igna D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Igna D

Netjies, ruim, goed toegerus. Goeie oornagverblyf vir 'n gesin.

Netjiese, warm kamers op 'n koue, nat aand! Baie skoon en ruim en goed toegerus. Dit het ook lekker stil gevoel aangesien dit weg is van die grootpad. Goed geleë vir maklike toegang tot Lanseria-lughawe.

Clive A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clive A

Will definitely be back.

Very pleasant experience, exceptional service from the friendly manager and staff. We were made to feel at home. It has a lovely atmosphere. Very accessible to the airport with great service and beautiful surroundings.

Derika D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Derika D

Ons was baie teleurgesteld.

Die advertensie is vals. Ons het dieselfde dag terug in ons kar geklim en huis toe gekom. Ons het 'n eenheid bepreek is verwelkom in 'n 3 slaapkamer huis. Ons moes 'n kombuis, stoep en braai area deel met ander wat anders geadverteer word. Die kamer was nie skoongemaak nie en geen van die ligte het gewerk nie.

Jan B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Dis baie mooi, stil en vreedsaam.

Sien die sterre hieronder.

Willem Wc J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem Wc J

Gerieflik geleë naby Lanseria Lughawe.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R512, Lindley Plaas, Lanseria, 1748, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cd726055badd7bdd617b2f79b115cf4193b8fe7760c4d2fcbf0817f5099c8d993ce0e5f237c5034b8f6f3eddc1bef94d1c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Off R512 Lindley Farm 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.91515836237 27.90375208004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang