Lanterfanter in Boknesstrand
8 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 1st Avenue, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lanterfanter in Boknesstrand is 'n vakansiehuis geleë aan die oewer van die strandmeer in Boknesstrand. Dit bied 'n wonderlike uitsig oor die water vanaf die voorstoep en is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n waskamer en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die ander 3 kamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak in beide badkamers.
Die kombuis is toegerus met twee yskas-vrieskaste, 'n gasstoof met 'n elektriese oond, 'n skottelgoedwasser, 'n broodrooster, 'n lugbraaier en 'n koffiefiltermasjien.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamerstel en 'n slim-TV, en daar is twee eetkamertafels met agt stoele. 'n Skuifdeur lei na die agterpatio, wat sitplek en 'n braai-area het. Die voorstoep het 'n sitarea en 'n tafel met agt stoele. Veilige parkering en 'n toesluitmotorhuis is op die eiendom beskikbaar.
Daar is 'n watertenk in geval van 'n wateronderbreking. Die kombuis is toegerus met 'n waterfiltrasiestelsel. Daar is geen batterystelsel nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 1st Avenue, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 1st Avenue, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang