Lanterfanter in Boknesstrand
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan 13, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lanterfanter in Boknesstrand is 'n vakansiehuis wat aan die oewer van die strandmeer in Boknesstrand geleë is. Dit het 'n wonderlike uitsig oor die water vanaf die voorstoep wat dit die ideale plek vir 'n gesinsvakansie maak.
Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Beide die tweede en vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in albei badkamers.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n aparte eetarea met 'n etenstafel en die skuifdeure lei na 'n binnebraai en 'n kuierarea.
Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die stoep wat rondom die huis strek het meubels waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- 1ste Laan 13, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Boknesstrand Cannon Rocks Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan 13, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap