Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lantern Self-catering Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjies, skoon, pragtig, vriendelike diens, goeie waarde vir geld. Dit was uitstekend! Gabriela is ook baie vriendelik en het ons verblyf sommer baie lekker gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Welcoming, safe and comfortable. We were warmly welcomed. The Lantern Self-catering Cottages and Annex had everything we needed for a good night's rest. Lovely hot shower much appreciated!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma R
1 nag
5.0
Apr 2023

Verblyf is opgradeer sonder enige addisionele kostes. Uistekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Goed toegerus en baie lekker atmosfeer. Lekker gewees - rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vorne P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Relaxing and peaceful. The pool was marvellous. Great peaceful garden to relax with the family. Had a great holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Netjies skoon. Net oorgeslaap. Netjies skoon. Lekker beddens. Net oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Walter L
1 nag
2.6
Apr 2024

Onsmaaklike slaapplek. Ek het nie baie lekker geslaap nie. Goggas het my gepla. Ek het kringe op my bene soos ek gebyt is. Die bed is baie laag op die grond en ek het met rugpyn opgestaan. Die WiFi was af sedert die vorige dag, so dit het ook nie gewerk nie. Dit was baie bedompig en ek moes self vir 'n waaier vra.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Gabriela
Lantern Self-catering Cottages
Hello Walter, I'm sorry to hear that you had such an unpleasant stay at our place. It was very hot that day so I can imagine that being closed in the room all day and night wasn't the most comfortable. Perhaps you should have booked one of our more luxurious and well-equipped cottages, as the annex room is suitable for an easy sleepover. Swellendam is a high mosquito area, that's why there was a mosquito spray in your room. The WiFi usually works, but occasionally in Swellendam there can be a general issue with fibre WiFi. I was on the property and you could have asked me about the connection, I would have been happy to assist you with it. Gabriela

Henry C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Ongeag al die mooi plekke en biesienswaarsighede is hierdie die gastehuis wat ek nooit wou verlaat. Die tuin en swembad was 'n treffer en die mense het absoluut uit hul pad gegaan om ons te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helanie W
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Heerlik gerus tussen die bome! Ons het heerlik gekuier in hierdie besonderse kothuisie. Dis gerieflik en geleë in 'n veilige en rustige area. Die atmosfeer en omgewing is ongelooflik goed vir iemand wat nodig het om weg te kom van mense en geraas. Ons het behoorlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda O
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2023

Goeie ervaring. Gabriela and her husband are great hosts. We enjoyed our one-night stay with them!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gabriela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a169c3d6735a0a6732c670edabb70eca234d5044416ec227551e2659762f479f1e2f3caa3961543fbdca15ae9be61566946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 49 Buitenkant Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024242 20.434097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang