Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lantern Self-catering Cottages

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lantern Self-catering Cottages bied verblyf in 2 selfsorgkothuise en 'n kamer wat vas aan die huis is, die Anneks, in 'n welige tuin in Swellendam. Die eiendom is sowat 800 m van die middedorp af en is omring deur restaurante, museums, gholfbane, voetslaanroetes, bergfietsroetes, die Bontebok Natuurreservaat, Marloth Natuurreservaat en die lekker strande van De Hoop en Witsand.

Die 2 kothuise is die Karoo Kothuis en die Thatched Kothuis en het elk 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea met als wat jy nodig het vir gerieflike verblyf. WiFi is by die Thatched Kothuis en Annex beskikbaar.

Die Annex is 'n privaat oopplan-kamer wat grens aan die hoofhuis en dit is nie toegerus vir selfsorg nie maar beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ook 'n groot trampolien met 'n net, en 'n houtvuurwarmbad vir gaste in die grasdakeenheid. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, pragtig, vriendelike diens, goeie waarde vir geld. Dit was uitstekend! Gabriela is ook baie vriendelik en het ons verblyf sommer baie ...
Sien meer
Sep 2024
Adele B
Gesin met tieners
5.0
Welcoming, safe and comfortable. We were warmly welcomed. The Lantern Self-catering Cottages and Annex had everything we needed for a g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Wilma R
5.0
Verblyf is opgradeer sonder enige addisionele kostes. Uistekende waarde vir geld.
Apr 2023
Henry C
Gesin met klein kinders
5.0
Ongeag al die mooi plekke en biesienswaarsighede is hierdie die gastehuis wat ek nooit wou verlaat. Die tuin en swembad was 'n treffer en die mense he...
Sien meer
Jan 2023
Nic V
Saam met lewensmaat
4.8
Goed toegerus en baie lekker atmosfeer. Lekker gewees - rustig.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gabriela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lantern Self-catering Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a169c3d6735a0a6732c670edabb70eca234d5044416ec227551e2659762f479f1e2f3caa3961543fbdca15ae9be61566946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 49 Buitenkant Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024242 20.434097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang