Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lapalosa Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Petro D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie oornag verblyf. Perfekte oornag verblyf vir 'n funksie wat ons in die omgewing bygewoon het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfectly acceptable. Affordable, safe and comfortable accommodation for a quick weekend trip, with friendly and engaging staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leatitia E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Vinnige oornag voor ons kind se operasie by Unitas. Dit is ons tweede keer by Lapalosa Lodge. Baie tevrede. Beslis nie ons laaste keer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Goeie more Leatitia, Baie dankie vir die goeie resensie van die Lodge. Hoop om julle weer hier te verwelkom vir 'n verdiende rus na die hospitaal besoeke. Groete, Quintin & Santie

Hannes S
1 nag
4.8
Sep 2024

NVT. Ja, dankie, dit was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hamish H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Amazing. Incredibly friendly staff, nice rooms, recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rona
Lapalosa Lodge
Good morning, Thanks for the great review. It is always a pleasure to welcome our guests and make them feel at home when they are away from their homes. With your next visit, the rooms will be more comfortable. Regards, Lapalosa Lodge Management

Christopher K
Lang verblyf
4.6
Apr 2024

Lekker stil omgewing om in te bly, met gerieflike blyplek. Bly altyd lekker by die gastehuis. Staf is baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Goeie more Christopher, Baie dankie vir die resensie wat jy vir ons gelos het. Hoop om jou weer terug te verwelkom in die toekoms. Groete Lapalosa Lodge Bestuur

Deon V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Veilige verblyf naby die hoof roetes, sal weer hier bly. Gasvryheid van die beste.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rona
Lapalosa Lodge
Goeiemore, Deon! Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons probeer om dit die beste tyd te maak vir ons kuiergaste. Ons sal julle enigetyd weer terug verwelkom. Julle is altyd welkom by ons. Beste groete en voorspoed, Quintin en Santie

Therese L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Gasvry en baie welkom gevoel. Baie lekker gebly, gaan vir seker weer daar oorbly.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Baie dankie, Therese! Dit was net 'n plesier om julle hier by ons te huisves! Ons probeer ons bes en verbeter waar ons kan... volgende keer sal die gastehuis 'n klein bietjie meer opgeknap wees sodat julle net lekkerder kan kuier! Groete, wees geseënd en mooi bly.

Cindy C
1 nag Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Dit is nou die 2de keer dat ek daar was en sal definitief weer gaan. Dit was baie lekker. Skoon en veilig. Ons was 4 vrouens en het glad nie gevoel dat dit onveilig was nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
More Cindy, Baie dankie vir die resensie. Was 'n plesier om julle te huisves. Hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom. Laat weet asb. waar ons gefaal het met die Customer Service. Wil dit graag volgende keer regstel vir jou. Groete Lapalosa Lodge Bestuur

Olaria E
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Juweel in die middel van Centurion. Baie mooi skoon en baie vriendelike diens. Rona en haar span was goed vir ons en behulpsaam om goedere vir ons in hulle koelkaste koud te hou vir ons funksie op die Saterdag. Gaan kyk gerus hoe mooi en rustig die plek is. Gaan definitief mense soontoe verwys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Dankie, Olaria! Dit vat 'n juweel om een raak te sien, dankie vir die beskrywing van die Lodge. Julle is altyd welkom en ons hoop om gou weer van julle te sien, al kom loer julle net in vir 'n vinnige koffietjie, enigetyd! Mooi bly en geseënde wense vorentoe. Quintin & Santie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glover-laan 248A, Lyttelton, Centurion, 0140, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkOTM2MTVhLWRkMjYtNDdjOC05M2MwLTdkNjk4M2RjYjQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 155 5 1 5 248A Glover Avenue Lyttelton 0140 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.83973 28.194982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang