Lapalosa Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 156
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Carla D - Okt 2024
Algehele gradering
Heerlike, stil en netjiese oorslaapgeriewe.
Petro D - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf.
Riaan W - Aug 2024
Algehele gradering
Perfectly acceptable.
Hannes S - Sep 2024
Algehele gradering
NVT.
Hamish H - Sep 2024
Algehele gradering
Amazing.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Good morning,
Thanks for the great review. It is always a pleasure to welcome our guests and make them feel at home when they are away from their homes. With your next visit, the rooms will be more comfortable.
Regards,
Lapalosa Lodge Management
Christopher K - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker stil omgewing om in te bly, met gerieflike blyplek.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Goeie more Christopher,
Baie dankie vir die resensie wat jy vir ons gelos het. Hoop om jou weer terug te verwelkom in die toekoms.
Groete
Lapalosa Lodge Bestuur
Deon V - Jun 2024
Algehele gradering
Veilige verblyf naby die hoof roetes, sal weer hier bly.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Goeiemore, Deon!
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons probeer om dit die beste tyd te maak vir ons kuiergaste.
Ons sal julle enigetyd weer terug verwelkom. Julle is altyd welkom by ons.
Beste groete en voorspoed,
Quintin en Santie
Therese L - Sep 2024
Algehele gradering
Gasvry en baie welkom gevoel.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie, Therese! Dit was net 'n plesier om julle hier by ons te huisves! Ons probeer ons bes en verbeter waar ons kan... volgende keer sal die gastehuis 'n klein bietjie meer opgeknap wees sodat julle net lekkerder kan kuier!
Groete, wees geseënd en mooi bly.
Cindy C - Apr 2024
Algehele gradering
Dit is nou die 2de keer dat ek daar was en sal definitief weer gaan.
Lapalosa Lodge se terugvoer
More Cindy,
Baie dankie vir die resensie. Was 'n plesier om julle te huisves. Hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom.
Laat weet asb. waar ons gefaal het met die Customer Service. Wil dit graag volgende keer regstel vir jou.
Groete
Lapalosa Lodge Bestuur
Leatitia E - Nov 2023
Algehele gradering
Vinnige oornag voor ons kind se operasie by Unitas.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Goeie more Leatitia,
Baie dankie vir die goeie resensie van die Lodge. Hoop om julle weer hier te verwelkom vir 'n verdiende rus na die hospitaal besoeke.
Groete,
Quintin & Santie
Olaria E - Okt 2023
Algehele gradering
Juweel in die middel van Centurion.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Dankie, Olaria!
Dit vat 'n juweel om een raak te sien, dankie vir die beskrywing van die Lodge.
Julle is altyd welkom en ons hoop om gou weer van julle te sien, al kom loer julle net in vir 'n vinnige koffietjie, enigetyd!
Mooi bly en geseënde wense vorentoe. Quintin & Santie.
Lomay J - Okt 2023
Algehele gradering
Lapalosa Lodge is die beste dus ristig. Kinders kan veilig buite speel en is loopafstand van winkels af.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Dankie Lomay Julius, Dit was 'n groot plesier om julle hier te huisves. Julle kinders is voorwaar goed opgevoed met die mooiste maniere. Julle is enige tyd welkom om weer hier te kom kuier.
Die speel area sal volgende keer 'n nuwe ervaring wees. Alles word tans opgedateer.
Groete
Quintin & Santie
Wesleigh O - Aug 2023
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Good morning, Wesley,
Thank you for your positive review it was refreshing to have your vibrant, energetic team here with us.
You're most welcome to stay with us anytime again.
Keep well and kind regards.
Patsy C - Feb 2023
Algehele gradering
Friendly stay.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Good day,
I apologise if you found our TV difficult to work with. The guy that came made sure that everything was signed in with Showmax and he made sure that everything worked before he left.
I apologise for any inconvenience.
Kind regards
Lapalosa Lodge
Maryke G - Feb 2023
Algehele gradering
Dis was goed en die mense was baie vriendelik.
Nolene S - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike enkelnag!
Lapalosa Lodge se terugvoer
Hi Nolene!
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons lewer graag ons bes en ons hoop dat julle gereeld weer by ons sal kom kuier!
Santie maak die lekkerste etes, beslis-ja!
Mooi bly, beste wense en groete en wees geseënd vorentoe,
Quintin en Santie
Maritza W - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens. My kinders wil net terug.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Goeie Middag Maritza,
Dit was 'n plesier om julle hier te kon verwelkom.
Dankie vir die gawe resensie. Ons probeer ten alle tye om ons gaste tuis te laat voel.
Hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Groete
Lapalosa Lodge Personeel
Mzwandile N - Mei 2023
Algehele gradering
Good.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Thank you very much, Mzwandile. We try our best and really appreciate your and others' feedback reviews.
Awesome having you guys here.
Best regards and keep well.
Quintin
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Anthonie D - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Chantelle H - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig.
Cliff C - Jan 2023
Algehele gradering
Was wonderlik.
Corinda D - Aug 2023
Algehele gradering
Het voldoen aan verwagtinge.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Hi Corinda!
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle was 'n lekker groep gaste en ons sal julle graag weer by ons verwelkom - enigetyd!
Mooi bly en wees gesseënd!
Lapalosa Lodge
Ansie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Sentraal.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Sean G - Jul 2023
Algehele gradering
Ok.
Leanne M - Apr 2023
Algehele gradering
Verblyf was okay.
Guido A - Apr 2023
Algehele gradering
The lodge needs a plumber!
Zelda E - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Anea H - Aug 2022
Algehele gradering
Great.
Dylan V - Mei 2022
Algehele gradering
Very beautiful and pleasant stay.
Sanrie D - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Vaughan K - Jan 2022
Algehele gradering
Clean, neat and chilled.
Henk V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik ingerig.
Marius O - Jan 2022
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir my gaste.
Anel S - Jul 2022
Algehele gradering
Naweekakkommodasie.
Pietie N - Jul 2022
Algehele gradering
Gesellig, veilig en netjies.
Elize V - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik en veilig in 'n ontspanne omgewing.
Marianka B - Mrt 2022
Algehele gradering
Saligheid.
Anne-marie M - Okt 2022
Algehele gradering
Die rustigheid was heerlik. Al die klanke van die voëls het 'n mens so rustig gemaak.
Lizelle B - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies - sal dalk 'n bonus wees as die tuine en swembad opgeknap/netjies gehou word.
Christopher K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie tuis gevoel in die lodge, en die personeel was baie behulpsaam.
Thys S - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Lapalosa Lodge se terugvoer
We are glad to hear that you have enjoyed your stay with us.
Sadly, we don't have a bar yes that is correct but you are more than welcome to bring and enjoy alcohol on our premises. We do serve breakfast at a per person rate.
Our standard rooms only have basic channels on TV, but our family rooms have Showmax and Netflix and the room is more spacious and can accommodate more people for only R100 more than our standard rooms. Please don't hesitate to enquire about what you want and need we will always be willing to help and assist.
From Lapalosa Lodge we thank you for your kind review and helping us improve. We look forward to seeing you again soon.
Marike S - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Marlene S - Jun 2022
Algehele gradering
Ongemaklik.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Goeie dag
Jammer oor die ongerief. Ons weet eers die aand vooraf of ons die werkers sal kan inkry of nie.
Ons wil nie ons gaste laat in die aand steur nie. Daar was ook geen navraag van julle af vir nog koffies, melk of suiker nie.
Maureen M - Feb 2022
Algehele gradering
Very clean, close to shops, beautiful place.
Meiring V - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het slegs oornag as deel van reis na 'n verdere bestemming.
Lees meerLindey V - Okt 2022
Algehele gradering
Dit wil voorkom of daar permanente inwoners is. Kinders raas, kosreuke, harde musiek na 22h00.
Lees meerLapalosa Lodge se terugvoer
Goeie dag mevrou,
Die harde musiek wat mevrou gehoor het was nie by die Lodge nie, daar was 'n fees by Supersport Park wat so geraas het. Mense wat 10 minute weg bly kon ook die musiek hoor. Ons kan ongelukkig niks daaraan doen as daar harde musiek speel van 'n ander plek af nie.
Ek sien mevrou het in Kamer 10 gebly, ongelukkig as ons ontbyte maak in die oggend vir die gaste sal daar 'n reuk wees omdat daai kamer 'n deur in ons gang het. Ons vra onverskoning daarvoor.
Ons probeer die stoepe so skoon as moontlik hou, maar asseblief neem in ag dat ons verskriklik baie bome het wat mors.
Ons vra onverskoning vir enige ongereif.
Groete
Micaela
Edward J - Aug 2022
Algehele gradering
Die Lodge is ongelukkig redelik verouderd.
Lees meerTessa R - Okt 2021
Algehele gradering
Gasvry, veilig en lekker ontvangs.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie Tessa, dit was 'n plesier om julle hier te akkomodeer ons sien uit om julle weer te sien.
Karen S - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig
Petro M - Mei 2021
Algehele gradering
Hartlike, vriendelike diens met 'n glimlag .
Enzlia O - Mei 2021
Algehele gradering
Professioneel, netjies, pragtig.
Petrus Johannes Jakobus N - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker lodge. Vriendelike personeel en veilige area. Dit was awesome.
Willem R - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie ligging en vriendelike diens.
Dr Lelau M - Feb 2021
Algehele gradering
It was like being at home away from home
Tessa R - Okt 2021
Algehele gradering
Was baie goeie diens en veilig.
Sean B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf met 'n warm en rustige atmosfeer.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie Dankie vir u mooi resensie. Ek neem kennis van die sterre en hoop dat as u weer kom dat ons 5 sterre vir als sal kan kry.
Elaine B - Des 2021
Algehele gradering
Rustig met 'n plaasgevoel.
Hane R - Okt 2021
Algehele gradering
Puik
Lapalosa Lodge se terugvoer
Goeiemore
Dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit baie. Groete, Lapalosa Lodge.
Hannes J - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie goeie ligging.
Marcile D - Mei 2021
Algehele gradering
Stunning, baie lekker gekuier.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer ons waardeer dit. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Liesel L - Mrt 2021
Algehele gradering
Voel soos huis weg van die huis.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om u weer gou te sien.
Cheryl
Etienne E - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit.
Ons sal meer aandag daar aan gee.
Groete
Ronel L - Nov 2021
Algehele gradering
Verjaarsdag-venue was in dieselfde straat (193 Glover).
Carel L - Okt 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld, jammer hieroor.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Goeie More dankie vir u terug voer. Kamer 6 het nie n matras op die vloer nie maar n uitrek bed. Die rede hoekom ouderdom gevra is is sodat ons kan bepaal of die kamer geskik was vir julle. Dit is ongelukkig die enigste kamer wat 5 mense kan vat. Ek is jammer u voel dit was nie geskik nie.
Groete
Lapalosa lodge
Lizell S - Nov 2020
Algehele gradering
Beste, sal weer kom kuier.
Michelle G - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker plek om te oor te bly, sal dit vir enigeen aanbeveel.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie
Dylan R - Mrt 2020
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig en rustig.
'n Onverwagse voëlkykparadys.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cheryl G - Mrt 2020
Algehele gradering
A beautiful and peaceful venue with unexpected attention to details!
Hanna-let V - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker soos altyd.
Monre A - Sep 2020
Algehele gradering
It was very relaxing, the hosts are friendly. It would have been to be able to have breakfast on site. Unfortunately, Covid-19.
Sean V - Jan 2020
Algehele gradering
Mooi, rustige atmosfeer.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Goeie dag, Baie dankie vir u terugvoer en voorstel. Die rede dat ons ontbyt opsioneel gemaak het is sodat mense wat ander planne het en kursusse of vergaderings toe gaan en daar ontbyt ontvang nie ekstra hoef te betaal vir iets wat hulle nie gebruik nie. Ons het ook baie kos weggegooi toe ons dit ingesluit het omdat ons vir almal ontbyt maak en dan kom eet mense nie. Dus is die opsie daar vir die wat dit wil he en ons tarief laer vir die wat dit nie nodig het. Wen wen vir almal.
Naomi T - Mrt 2020
Algehele gradering
Not what we expected.
Lees meerLapalosa Lodge se terugvoer
Hello Naomi,
We appreciate your feedback as that helps us to uphold our standard. I am sorry if you did not find the lighting satisfying. We try and keep a balance between natural light and electrical light to keep costs down so we can offer lower rates. If a light has blown the manager would have come to fix it. Your room does have a large bright light and some smaller softer lights on the walls and bedside and large windows for light on two sides of the room which when utilized together suites most people fine. The WIFI connection is just outside your room so it should not have been a problem at all. Sometimes depending on what device is used the settings on the device need changing to work smoothly. Our staff over the weekends for half the day are casuals but they have been working quite some time in training and we have had a lot of positive feedback regarding their service so not quite sure what knowledge you were expecting from them that you did not receive. Our customer's enjoyment and pleasant stay is our priority, always have been and always will be.
Rinus C - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker.
Doreen V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie spesiaal, skoon en netjies!
Ronel D - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Princess N - Apr 2019
Algehele gradering
The place is absolutely beautiful, amazing.
Rika D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi plekkie.
Steani D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie veilige en skoon verblyf.
Hanna-let V - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker soos altyd.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u kuiertjie by ons en u terugvoer, ons waardeer u insette!
Corne B - Okt 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Teuns V - Aug 2019
Algehele gradering
Mooi, rustige omgewing en heerlike ontbyt.
Gorete V - Des 2019
Algehele gradering
Loved my stay.
John H - Jun 2019
Algehele gradering
Was baie beïndruk en tevrede, baie dankie.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde.
Dit word opreg waardeer
Vriendelike groete
Stoffel
Fj K - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie, bekostigbare verblyf.
Nico V - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Seef C - Apr 2019
Algehele gradering
Plaaslewe in die stad.
Marcile D - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie plek vir 'n oornag.
Modiegi S - Des 2019
Algehele gradering
Quiet location.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Thank you for your information. Apologies for the inconvenience, I think the lady misread your booking perhaps and as we have problems with people not checking out on time over weekends, the procedure is to knock on the door at checkout time to remind them. We apologize for the interruption she did not want to come and bother you again. Hope you have an awesome new year!
Regards
Rona
Hannes L - Sep 2019
Algehele gradering
Die kamer is te klein vir 3 gaste.
Lees meerLapalosa Lodge se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir u insette, ek waardeer dit baie. Dit is vir my baie belangrik om terugvoer te kry sodat ons ons standaard kan hoog hou.
Die kommentaar is vir my vreemd omdat elke gas standaard 2 handoeke kry en indien 'n derde persoon bly en die ekstra R 100.00 betaal het word die kamer vir 'n ekstra persoon ingerig wat handoeke en ekstra verversings insluit. Ek sien u het in kamer 7 gebly wat die koninggrootte bed en 1 enkel bed in het. Dit is 'n baie gewilde kamer. Ons het 'n groot verskeidenheid kamers wat in grootte en gerief verskil en u kon gerus gevra het vir 'n groter kamer indien u nie gemaklik was nie.
Ons het van vroeg tot 20:00 die aande personeel aan diens en na ure, 'n bestuurder wat kon uitkom indien daar iets fout was of u nie 100% tevrede was nie. Ek sal verseker navraag doen of enige van die sake genoem of hanteer is.
Dit is standaard prosedure dat wanneer u inboek u gevra moet word of u ontbyt wil hê. Ons is grotendeels 'n bed en ontbyt fasilitiet en word orals so bemark. Geen webtuiste bemark ons as as 'n selfsorg blyplek nie alhoewel baie gaste wel vra om kos in ons kombuis mikrogolf vir hulle warm te maak of maak van die braai fasilitiete gebruik. Mr. Delivery lewer ook by die kamers kos af en daar is 15 resturante binne 'n 1 blok radius. Ons munisiplae regte laat ongelukkig nie selfsorg eenhede toe nie.
Ons het voltydse personeel wat elke dag die swembad skoon hou, maar indien die wind waai en hulle reeds huistoe is waai blommetjies en blaartjies wel in die swembad en dan sal dit eers die volgende dag uitgehaal word, dit is maar die prys wat mens betaal vir die heerlike boomryke perseel wat ons het. Die bestuurder is ook verantwoordelik vir die onderhoud en indien 'n fout aangemeld was sou hy dit dadelik kon uitsorteer. Dit is 'n groot perseël en daar is maar altyd onderhouds werkies wat gedoen moet word, ek vra verskoning as hulle 'n buitelig of iets gemis het en waardeer dat u ons daarop atent gemaak het.
Ek is jammer dat u verblyf nie 'n selfsorg woonstel was wat u verwag het nie, maar ons hoop ons sal u weer tot diens kan wees. Voel vry om u behoeftes vooraf duidelik bekend te maak sodat ons, ons bes kan doen om u verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik te kan maak.
Vriendelike groete, Rona.
Jan V - Des 2019
Algehele gradering
Teleurstellende ervaring.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Ek is baie jammer om te hoor dat julle verblyf by ons versteur was deur ander gaste se onkonsiderasie. Die gastehuis se kantoor personeel is aan diens tot 20h00 in die week en 19h30 oor naweke, maar die foon word 24/7 beman en na-ure personeel is naby om onmiddelik te kom indien daar n probleem is. Volgens die bestuurder het niemand gebel of gekla nie, anders sou dit dadelik uitgesorteer gewees het. Ons get n beleid van geen geraas na 23h00 en gaste wat nie daaraan gehoor gee word uitgesit of polisie word gebel inden hulle nie saamwerk nie.
Ek sien u het die Vrydag aand ingeboek en neem aan die probleem was Saterdag aand. Ek weet nie aan watter epos adres u gestuur het nie, maar eposse word ongelukkig nie na-ure hanteer nie, maar moes die volgende dag aandag gekry het. Ek sal dit definetief opvolg. Nogmaals jammer vir u ongerief ons hoop om u weer tot diens te wees. Ons is net 'n telefoon oproep vêr, 24/7.
J W S (hoffie) H - Okt 2018
Algehele gradering
Baie bekwame en vriendelike personeel. Alles verloop klopdisselboom.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie! Dit was vir ons lekker om tot u diens te kon wees.
Hanna-let R - Okt 2018
Algehele gradering
Perfek.
Candice V - Sep 2018
Algehele gradering
Rustigheid van self in die middel van die stad.
Albie V - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties, sal enige tyd weer daar gaan bly!
Hanna-let V - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Simone M - Jun 2018
Algehele gradering
Was puik!
Lilian C - Jun 2018
Algehele gradering
My seun en skoondogter het dit ongelooflik baie geniet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
My seun en skoondogter het dit ongelooflik baie geniet.
Die verblyf was pragtig en gerieflik. Die bestuur was baie tegemoetkomend siende dat die bruidsparty die venue gebruik het om reg te maak vir die troue. Die Romance-pakket was lieflik en die ontbyt fantasties. Lapalosa Lodge is 'n ontspanne, aangename venue.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pierre D - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies en baie goeie waarde vir geld.
Kyle L - Apr 2018
Algehele gradering
Baie tevrede.
Pieter E - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens ontvang vanaf bestuur.
Cindy N - Mrt 2018
Algehele gradering
We had a nice experience and it was close to our destination.
Nicholene J - Aug 2018
Algehele gradering
Wat 'n rustige atmosfeer in die middel van die stad.
Thelma D - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustig en veilig in die middel van 'n besige stad.
Willem C - Sep 2018
Algehele gradering
Stil en aangename omgewing, netjiese verblyf en vriendelike personeel.
Zelda N - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig.
Rickus B - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Wilhelm K - Jan 2018
Algehele gradering
Tevrede.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Goeie middag Willem, dankie vir u terugvoer. Elke kamer word met handoeke toegerus, maar indien n vervanging oorgeslaan was kon u maar net by Ontvangs gevra het. Jammer dat julle nie aandetes kon bespreek nie , personeel gaan een maal per jaar met verlof en dit betaal ons nieom vir so kort tyd iemand anders aan te stel nie, ook is daar Mr Delivery wat etes by u kamer sal aflaai (boekie is in die kamer) en daar is 17 resturante in n 1Km radius om die gastehuis juis vir sulke tye. Hoop om u weer tot diens te kan wees die jaar! Groete Rona
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Andrea B - Jun 2018
Algehele gradering
Lapalosa Lodge het ‘n baie rustige atmosfeer.
Cherize B - Nov 2017
Algehele gradering
Was great.
Ria J - Sep 2017
Algehele gradering
Beautiful calming environment and the staff was friendly and helpful.
Sbongile M - Aug 2017
Algehele gradering
It was a lovely place and very clean.
Jimmy F - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik en verfrissend.
Christa B - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam, skoon en waarde van geld.
Ria G - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was netjies, gerieflik en heerlik.
Karine J - Feb 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustige atmosfeer. Waarde vir jou geld, laat jou baie welkom voel, en plek is baie veilig.
Janke V - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was sowaar baie rustig en kalm plek.
Johan K - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly in 'n aangename atmosfeer. Verseker goeie waarde vir geld.
Stefanie B - Apr 2017
Algehele gradering
Hidden in the city. Suitable for down to earth kind of people.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Thank you so much for your kind words, it is much appreciated. We hope to be of service to you soon.
Regards,
Rona
Catharina H - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Elma E - Jun 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Lees meerLapalosa Lodge se terugvoer
Goeiemore, dankie vir u terugvoering. Ek waardeer dit, want ons poog altyd om te verbeter waar ons kan. Ons het 'n "Celebration Pack" beskikbaar wat ons gaste gewoonlik bespreek vir spesiale geleenthede as hulle nie self iets persoonlik gaan doen nie. Personeel het gesê dat slegs die sjampanje vir die oggend was bespreek, wat Rooi JC le Roux moes wees, wat wel vir julle gekoop was. Ek is nie seker wat daarmee verkeerd was nie. Die wasbak sal ons aan aandag gee, dit is maar iets wat soms gebeur. Ons het nie beheer oor wat mense alles in die pype afspoel nie en daar is nie altyd kans om dadelik die onderhouds mense in te kry tussen twee besprekings nie. Ons TV kanale is 'n standard DStv pakket vir gastehuise en daar is 8 kanale daarop beskikbaar wat sport, MNET, flieks en gewone TV insluit. Ek is nie seker wat u spesifiek anders sou wou gekyk het nie, maar ons is beperk tot wat DStv op die pakket vir ons beskikbaar maak. Vriendelike groete, Rona.
Fanie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Was 'n voorreg om hier te oornag.
Nandie O - Feb 2017
Algehele gradering
Diens was baie goed en ons het die verblyf baie geniet.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer ons waardeer dit. Sal bietjie die badkamer blinders orals nagana nie seker in watter kamer u geslaap het nie. Ten opsigte van die Handoeke, ons sit nie elke dag skoon handoeke uit nie net soos met linne, om te probeer water spaar so as gaste meer as een dag bly dan word daar slegs nuwe handoeke gegee op versoek, anders word dit in die badkamer weer opgehang. Vir lang verblyf word linne en handoeke gewoonlik elke derde of vierde dag eers geruil. Ons probeer maar water spaar en kry baie hoe boetes vir hoe verbruik. Groete Rona
Odette V - Des 2017
Algehele gradering
Verblyf was gerieflik en waarde vir geld.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer dit word baie waardeer. Sal werk maak van u voorstelle. Wens u 'n geseënde kerstyd toe!
Ettienne B - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Nadine N - Feb 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lelanie M - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Constance T - Sep 2017
Algehele gradering
The lodge is good but the workers make a lot of noise in the morning.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Thank you for your reply. I appreciate the feedback. Will definitely speak to staff about early morning noise this is not acceptable. The garden and yard staff only start working at 10h00 and leave at 4pm so unfortunately due to all the trees we have and it being a 1 hectre premises, late afternoon leaves and flowers from 4pm that gets blown off by the wind can only be cleaned after 10h00 next morning as the leave blower makes a lot of noise specifically. The whole premises does however get sweeped and blown every day.
Rita M - Jun 2017
Algehele gradering
Verblyf was baie gemaklik en aangenaam. Ons sal beslis weer daar bly .
Lapalosa Lodge se terugvoer
Goeiedag Rita,
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit omdat ons altyd strewe om ons gehalte en diens te verbeter.
Ek is verras oor jou kommentaar oor die ontbyt aangesien julle ontbyt bestaan het uit spek, hoender nuggets, eiers, tamatie, kaas, roosterbrood, yoghurt, vrugteslaai, koue pappe, sap en koffie - alles vir R80. Dit is heeltemal in lyn met wat in die industrie aangebied word. Maar ek sou graag u insette wou hoor oor wat u verwag het of u voorstelle rakende die areas waar ons kan verbeter. Ek sal dit waardeer indien u my kan epos met u voorstelle.
Baie dankie,
Rona de Witt - Eienaar
Gail C - Des 2016
Algehele gradering
Home away from home.
Jan-hendrik J - Nov 2016
Algehele gradering
Fantasties gewees. Baie vriendelike mense het baie lekker geslaap en alles was net perfek!
Natasha S - Sep 2016
Algehele gradering
Stil en rustige atmosfeer, vriendelike mense en lekker beddens.
Dries D - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik en Gasvry. Personeel het nie geskroom om te help om plek te maak vir my baba dogtertjie in kamer nie.
Lizbe S - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Pieter M - Jul 2016
Algehele gradering
My nuwe gunsteling gastehuis in PTA.
Desmond C - Jun 2016
Algehele gradering
Relaxing and cozy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en snoesig.
Ek was mal oor die verblyf en my kind het die speelgrond geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pieter G - Jun 2016
Algehele gradering
Lodge het aan al die verwagtinge voldoen.
J. L. Du Plessis D - Mei 2016
Algehele gradering
Baie baie lekke.
Elbie K - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en modern, gasvry en tegemoetkomend.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons n voorreg om u tot diens te wees.
Cindy C - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was werklik lekker!
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Dit was vir ons 'n plesier en voorreg om tot u diens te kon wees.
Ben P - Jan 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en professioneel.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was vir ons 'n plesier om u tot diens te wees! Vriendelike Groete
Karlien P - Jan 2016
Algehele gradering
Great, nothing more, nothing less just perfect.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoering. Dit word opreg waardeer. Hoop ons kan u weer tot diens wees!
Deleen B - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig, stil en kon ten volle uitrus.
Jackie D - Jul 2016
Algehele gradering
Was lekker om net rustig te kon verkeer.
Chenell R - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustige, pragtige verblyf.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering; dit was vir ons n voorreg om u tot diens te kon wees.
Groete tot weersiens.
Rona (eienaar)
Elouise S - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dit was ons plesier om julle tot diens te wees hoop ons sal weer so kan maak!
Perseverance M - Aug 2016
Algehele gradering
I had a great time.
Frans V - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Ester D - Des 2016
Algehele gradering
Beslis 'n plek om weer te besoek.
Gert D - Des 2016
Algehele gradering
Perfek.
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Kobus V - Mrt 2016
Algehele gradering
Good.
Nicola L - Mrt 2016
Algehele gradering
Die personeel is baie onvriendelik en onbehulpsaam.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie jammer om te hoor dat u nie u verblyf by ons geniet het nie. Ek sal graag wil verneem presies wat die fout o probleem was en met watter personeellid spesifiek sodat ek dit kan aanspreek. Ons diens en standaard is vir ons baie belangrik. Dankie vir u terugvoer; indien u bereid is sal ek dit waardeer as u my meer besonderhede rakende die aangeleentheid kan gee sodat ek dit kan aanspreek.
Vriendelike groete
Rona de Witt (eienaar)
Janette L - Okt 2015
Algehele gradering
Ek was vriendelik verras. Ons was maar 'n paar kilometer van die huis af - maar gevoel asof ons op vakansie is!
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Dit word opreg wardeer!. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glover-laan 248A, Lyttelton, Centurion, 0140, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang