Lapamanti
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R36, Kruger Lapamanti, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lapamanti is in die woud, langs die stilte van die Spekboomrivier geleë. Die bekoorlike selfsorgkothuis is net buite Lydenburg en bied 'n intieme ontvlugting aan paartjies of vriende wat in 'n rustige omgewing wil ontspan.
Dié knus kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende slaapkamer het stapelbeddens en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, ketel, eetgerei en breekware toegerus is.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea, braai-area, kombuis en 'n boma-area. Lapamanti is troelteldierevriendelik en onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het genoeg krag vir ligte en om selfone te laai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en ingesluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Stapelbed
Stort, Toilet
Ligging
- R36, Kruger Lapamanti, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Lydenburg Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R36, Kruger Lapamanti, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang