Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lapeng Guest Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Jacques C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Very pleased. Wonderful visit, friendly service, very neat and quiet, beautiful location, will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

We'll see you again! Great stay! Well done to the kitchen staff - we had breakfast and dinner, and it was very well prepared!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roesan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Wonderful. Wow. See you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpho M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Did sleep well. Arrived at 19:15 hours. Welcomed very well at the reception, and the check-in process was smooth. Despite the venue hosting a Metric Farewell on the very same day, the noise level was controlled and the event ended before bedtime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benand E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Goed gelig vir besigheid. Baie lekker plek - dink egter dit is baie duur in vergelyking met wat mens kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Baie netjies met goeie diens! Die kamers was baie gemaklik. Die restaurant se kos en diens was puik!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Stayed for a few nights while on business in the area. Very happy with our stay. Lovely grounds and a well-run establishment. Great for a business stay-over or even for a holiday break!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton V
Kort verblyf
4.0
Jul 2023

Dit was regtig 'n heerlike paar dae daar. Ek was heerlik verras oor die rustige en heerlike tyd wat ek daar gehad het, 'n oase in die bosveld. Diens was puik en staff was baie behulpsaam en vriedelik. Hulle doen regtig moeite met mens. Dankie. Ek het heerlik gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Steve V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Sep 2023

Need to give attention to beds. Bed in my room not the best, needs to be replaced. They can put better essentials (shampoo, soap) in rooms. Holder in shower were empty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Dean C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2019

Baie gerieflik. Dit is 'n baie lekker plek om by te bly, dink dis meer as 'n drie ster werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 26, Wildebeestkraal-plaas, Op die R37 tussen Lydenburg en Steelpoort, Burgersfort, 1150, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4NWZmYjFhLTM3MTQtNGY2Mi04NGQ4LTNkYTJjNmY0OTdjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Portion 26, Farm Wildebeestkraal On the R37 between Lydenburg and Steelpoort 1150 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.786322427338 30.308842150794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang