Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lapologa Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Smith-straat 27, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lapologa Bed and Breakfast bied gastekamers in Tzaneen. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat die besienswaardighede en geriewe in die omgewing wil verken.

Verblyf by Lapologa Bed and Breakfast beskik oor 8 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n privaat badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is by die tarief ingesluit en dit word in die eetarea voorgesit. Aandete kan ook vooraf bestel word. Die gastehuis het 'n klein gastesitkamer, swembad, braaigeriewe, 'n klein gimnasium, wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Lapologa Bed and Breakfast is 2 km vanaf die middedorp en sowat 114 km vanaf die Phalaborwa-hek na die Krugerwildtuin.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Raesibe Granny Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • John Smith-straat 27, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Lapologa Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Smith-straat 27, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacdc9b7c9823f622473e77e19082d021091b340f11fd85472162e047d64244e2244040774c078dea27fe86231097b839d143?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 27 John Smith Street Aquapark 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.812223 30.157302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang