Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lapwing Rest

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Lapwing Rest
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tiaan R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan R

Skoon en vriendelike ontvangs.

Ons is vriendelik ontvang deur Ian. Onthou, jy kry waarvoor jy betaal en hierdie is nie die Ritz nie, maar alles is skoon, netjies en vriendelik. Alles wat jy nodig het vir 'n rustige naweek is hier (behalwe handdoeke, maar dit word voor die tyd gesê). Ian het self moeite gedoen om ekstra water en gas te kry sou loadshedding 'n probleem wees. Hy het ook die naweek se loadshedding skedule vir ons gestuur. Daar is 'n swembad met 'n toegangsfooi by die ingang, maar dis nie stapafstand nie. In die somer kan dit baie warm raak, maar ek dink in die winter kan die weer lekker wees. Neem ook in ag dat selfoondiens (data) nie baie betroubaar is nie.

Jeannette S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette S

Ons het baie lekker gerus.

Gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Braai-area is goed toegerus.

Lapwing Rest se terugvoer

Morê,
Bly julle het dit geniet.
Alles wat mooi is vir julle en die familie vorentoe.
Groetnis Ian

Lapwing Rest
Antoinette C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette C

Rustig in die natuur.

In die hartjie van die bos is die netjiese plekkie geleë. Bokke en varke en voëls rondom en almal en als is vriendelik. Beveel aan vir enige iemand.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lapwing-laan, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7e7162255053fe40eda37600fa706981191cfc63975d6bda58ea6e16fa1dc9f2b68dd5ebce42189d289936e4ad4b171ff20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Lapwing Lane Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.918248467137 27.645802585268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang