Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lapwing Rest

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tiaan R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Skoon en vriendelike ontvangs. Ons is vriendelik ontvang deur Ian. Onthou, jy kry waarvoor jy betaal en hierdie is nie die Ritz nie, maar alles is skoon, netjies en vriendelik. Alles wat jy nodig het vir 'n rustige naweek is hier (behalwe handdoeke, maar dit word voor die tyd gesê). Ian het self moeite gedoen om ekstra water en gas te kry sou loadshedding 'n probleem wees. Hy het ook die naweek se loadshedding skedule vir ons gestuur. Daar is 'n swembad met 'n toegangsfooi by die ingang, maar dis nie stapafstand nie. In die somer kan dit baie warm raak, maar ek dink in die winter kan die weer lekker wees. Neem ook in ag dat selfoondiens (data) nie baie betroubaar is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannette S
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Ons het baie lekker gerus. Gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Braai-area is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Lapwing Rest
Morê, Bly julle het dit geniet. Alles wat mooi is vir julle en die familie vorentoe. Groetnis Ian

Antoinette C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2023

Rustig in die natuur. In die hartjie van die bos is die netjiese plekkie geleë. Bokke en varke en voëls rondom en almal en als is vriendelik. Beveel aan vir enige iemand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lapwing-laan, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7e7162255053fe40eda37600fa706981191cfc63975d6bda58ea6e16fa1dc9f2b68dd5ebce42189d289936e4ad4b171ff20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Lapwing Lane Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.918248467137 27.645802585268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang