Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lara's Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 12, Volksrust, Mpumalanga, 2470, Mpumalanga
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lara's Place is naby die R23 geleë en bied bekostigbare oornagverblyf op die eienaar se erf in Volksrust. Dit is stapafstand vanaf die hoërskool en ideaal vir gaste wat sportbyeenkomste kom bywoon.

Dit is 'n bekoorlike eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het oorgenoeg kasspasie, 'n etenstafel vir 2 en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n yskassie en 'n mikrogolfoond vir gaste om maaltye te stoor en warm te maak. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite op die stoep is braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en plek vir sleepwa of karavaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anne-marie V
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Gasheer was baie vriendelik - sal vir seker aanbeveel.
Mrt 2025
Jordan N
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Excellent stay, perfect for a stopover, great customer service and would highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Thinus F
Gesin met tieners
5.0
Neat, tidy, friendly stopover. Although it was only a 1 night stopover, we found it to be pleasant. It was clean and we felt safe. Woul...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Karin B
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Ons het lekker gebly. Ons was aangenaam verras oor die tipes drinkgoed, koekies en beskuit. Die geskenkies wat ons ontvang het, was ook pra...
Sien meer
Mrt 2025
Anna-marie F
Saam met lewensmaat
5.0
Puik verblyf, lieflike, ruim kamer. Soveel ekstras, van tandeflos tot ontbytpap. Lieflike, ruim kamer met badkamer. Alles was perfek! Soveel ekstra be...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan en Leonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kortstraat 12, Volksrust, Mpumalanga, 2470, Mpumalanga
  • Gaste dink Lara's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Volksrust Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 12, Volksrust, Mpumalanga, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f7135c993ab52cc0f00a298e2f41f80f09d1e0098d486b9dc419498d5a224cfb4de0c1523ad744cfb7cf27e3e066467953e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 12 Kort Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -27.3615126 29.8737009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011