Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Largo House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Auret V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Most enjoyable. Friendly reception on arrival and a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende verblyf. Baie skoon en netjies. Groot kamers en baie gasvrye eienaars. Baie naby alles geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurika R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Comfortable, well-appointed accommodation. Friendly and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan & Maria B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Very pleasant stay. Thank you to our hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine C
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Goeie ligging, pragtige omgewing. Largo Huis is in 'n stil cul de sac wat bydra tot rustige omgewing. Alles was pragtig, skoon en netjies en ons is bederf met ekstra bederfgoedjies. Dit was lekker om in die park, oorkant die huis, met die mooi ou groot bome en die Liesbeekrivier wat daardeur kabbel, te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mokgadi M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

I utilised the place to sleep and I encountered no problem. The place is clean and has a good locking system, including the gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette B
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Perfek. Largo House is in 'n pragtige area geleë, gerieflik naby aan alles wat mens nodig het. Die kamer is super netjies en smaakvol, toegerus met absoluut alles wat jy kan nodig kry en nog meer. Bev is baie vriendelik en gasvry en ek het regtig tuis en gemaklik gevoel. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Pragtige verblyf. Goeie waarde vir geld. Skoon en baie mooi. Bev het ons vriendelik ontvang. Goeie ligging om Kaapstad te verken. Heerlike self-help ontbyt elke oggend. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes S
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Baie aangename mense. Uitstekende diens. Vriendelike mense. Veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

What a wonderful stay. Hosts are very friendly and obliging. Would definitely recommend Largo House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Largo-weg 9, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3YTY5NDEwLWQ1NjUtNGRhYy1hMmU4LTUzYzRjYTlhZTBiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 9 Largo Road Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.980481828254 18.455755139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang