Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Largo House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Largo-weg 9, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Largo House is in die rustige lowerryke woonbuurt Nuweland, op die oewer van die Liesbeekrivier, naby die berg geleë met uitsigte oor die kant van Tafelberg en Duiwelspiek.

Verblyf word gebied in 3 en suite-gastesuites, en 1 van die suites is toegerus vir selfsorg. Elke suite het 'n aparte ingang en beskik oor 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Wi-Fi internettoegang is beskikbaar.

'n Kontinentale ontbyt van 'n vrugtebak, vrugtesap, beskuit, graankosse, jogurt en melk kan in die kamer voorsien word.

Gaste kan gebruik maak van die swembad, binnehof en weber-braaigeriewe. Parkeerplek van die straat af word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 33 resensies vir Largo House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Largo-weg 9, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Largo House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Largo-weg 9, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3YTY5NDEwLWQ1NjUtNGRhYy1hMmU4LTUzYzRjYTlhZTBiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 9 Largo Road Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.980481828254 18.455755139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang