Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Larima Bush Retreat

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Handri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflik lekker. Mens kan afskakel, ontspan en lekker rus. Dit was 'n onvergeetlike lekker naweek gewees. Die huis het alles wat jy nodig het. Die aircons in slaapkamers sorg vir 'n lekker nagrus. My kinders het die hele naweek in die swembad baljaar. Die water is silwer skoon. Die boma/fireput sorg vir lekker ontspanning in die aande en die wild wat vrylik kom kuier is 'n absolute bonus. Ons was bederf met vlakvarke, duikers, kameelperde, zebra's, rooibokke. Die hoeveelheid voëls wat kom aansit vir ete het gesorg vir baie vermaak vir my kinders. Julle sal ons vir seker weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Larima is 'n super lekker blyplek. Ons het heerlik gebly. Larima is pragtig ingerig. Die vlakvarke loop vlak voor die huisie verby. Pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Asemrowend en rustig. Sal dit aanbeveel, baie rustig en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fandre N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Ongelooflik rustig en alles waarvoor 'n mens kon vra. Die enigste negatief was dat skoonmaak dienste al 7:30 opgedaag het, gelukkig het ons net opgestaan aangesien ons net oorgeslaap het, maar as ons meer as 1 nag gebly het sou sy almal nog aan die slaap gekry het, en in die beperkte spasie om ontbyt te maak en in privaatheid te probeer klaar maak was 'n probleem. Dalk net mense dan inlig oor tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nobuhle Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

It was aromatherapy. I'm coming back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mgr Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akasiastraat 456, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23e92dc22df5f40a62f00ba5c85b1965f505b710444c4fb2bc8643f21475063fb263ed39602961cd12e8b08e63f7daf314a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 456 Akasia Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.345541 30.972638

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang