Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Larola Terraces

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lezette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir 16 Larola Terraces
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annemarie B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Smaakvol en netjies.

Ons het heerlik gebly in hierdie knus en netjiese plek. Beddens was skoon en gemaklik, met warm winterlakens en sagte komberse vir 'n besondere koel naweek. Gasvrou het kontak gemaak om te hoor of alles na wense was. Sal beslis weer hiervan gebruikmaak.

Rina K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K

Homely.

Knus, warm, and neat.

Billa B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billa B

Skoon en baie netjies. Baie rustig en veilig.

Die woonstel is baie gerieflik en baie netjies en skoon. Vir die doel waarvoor dit gebruik is, is dit ideaal.

16 Larola Terraces se terugvoer

Dankie Billa, waardeer. Was lekker om julle te huisves! Groete, Lezette

16 Larola Terraces
Collette O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Collette O

Lekker gebly, geen probleme.

Verblyf was netjies, mooi, met alles wat jy nodig het.

Cathy R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy R

Great apartment for a weekend or overnight stay.

Great apartment for an overnight stay or a weekend stay. Nice big bath towels and the apartment is well equipped.

16 Larola Terraces se terugvoer

Thanks Cathy for the lovely review, it was lovely hosting you! Greetings, Lezette

16 Larola Terraces
Trudy V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy V

Die hele naweek was "great".

Dit is 'n oulike plek naby aan alles. Groot genoeg vir 4 mense. Ongelukkig nie toesluitparkering nie. Maar alles was sonder voorval gewees.

16 Larola Terraces se terugvoer

Dankie Trudy, waardeer baie! Was heerlik om julle te huisves. Groete, Lezette

16 Larola Terraces
Charlene V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Awesome.

Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies.

16 Larola Terraces se terugvoer

Dankie Charlene, dit was lekker om julle te huisves! Waardeer die mooi resensie, groete Lezette

16 Larola Terraces
Este O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este O

Perfek.

Die plek is perfek vir oorslaap as jy net 'n slaapplekkie soek. Dis klein maar perfek vir oorslaap. Daar is tot 'n TV met sommige DSTV-kanale, maar geen WiFi.

16 Larola Terraces se terugvoer

Dankie Este!

16 Larola Terraces
Tanja B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja B

Verblyf was netjies, skoon, mooi met alle geriewe wat nodig was.

Lekker gebly. Geen probleme.

16 Larola Terraces se terugvoer

Dankie Tanja, was lekker om julle te huisves. Waardeer jou positiewe terugvoer! Groete Lezette

16 Larola Terraces
Hermien V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien V

Heerlik.

Verblyf was aangenaam, veral die groot badlakens wat beskikbaar was.

16 Larola Terraces se terugvoer

Dankie Hermien, waardeer. Groete, Lezette.

16 Larola Terraces
Anneline B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anneline B

One night sleep over.

Place was very neat. Thank you for all the info you have sent through in advance in order to make our stay effortless.

16 Larola Terraces se terugvoer

You are welcome!

16 Larola Terraces
Vanaf
Vanaf R930
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R930
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola-straat 710, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9498ba035f641424ae3f4a7077caa551d3e030b2e628480e3943e200bf042f027479bec8de8bd10b2d266c7ef689003db4ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 710 Larola Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518365111506 28.428193985326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang