Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Larola Terraces

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.3
Annemarie B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Smaakvol en netjies. Ons het heerlik gebly in hierdie knus en netjiese plek. Beddens was skoon en gemaklik, met warm winterlakens en sagte komberse vir 'n besondere koel naweek. Gasvrou het kontak gemaak om te hoor of alles na wense was. Sal beslis weer hiervan gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Homely. Knus, warm, and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billa B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Skoon en baie netjies. Baie rustig en veilig. Die woonstel is baie gerieflik en baie netjies en skoon. Vir die doel waarvoor dit gebruik is, is dit ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
16 Larola Terraces
Dankie Billa, waardeer. Was lekker om julle te huisves! Groete, Lezette

Collette O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker gebly, geen probleme. Verblyf was netjies, mooi, met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Great apartment for a weekend or overnight stay. Great apartment for an overnight stay or a weekend stay. Nice big bath towels and the apartment is well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
16 Larola Terraces
Thanks Cathy for the lovely review, it was lovely hosting you! Greetings, Lezette

Trudy V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Die hele naweek was "great". Dit is 'n oulike plek naby aan alles. Groot genoeg vir 4 mense. Ongelukkig nie toesluitparkering nie. Maar alles was sonder voorval gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
16 Larola Terraces
Dankie Trudy, waardeer baie! Was heerlik om julle te huisves. Groete, Lezette

Charlene V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Awesome. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
16 Larola Terraces
Dankie Charlene, dit was lekker om julle te huisves! Waardeer die mooi resensie, groete Lezette

Este O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Perfek. Die plek is perfek vir oorslaap as jy net 'n slaapplekkie soek. Dis klein maar perfek vir oorslaap. Daar is tot 'n TV met sommige DSTV-kanale, maar geen WiFi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
16 Larola Terraces
Dankie Este!

Tanja B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2024

Verblyf was netjies, skoon, mooi met alle geriewe wat nodig was. Lekker gebly. Geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
16 Larola Terraces
Dankie Tanja, was lekker om julle te huisves. Waardeer jou positiewe terugvoer! Groete Lezette

Hermien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Heerlik. Verblyf was aangenaam, veral die groot badlakens wat beskikbaar was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lezette
16 Larola Terraces
Dankie Hermien, waardeer. Groete, Lezette.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lezette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R930
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R930
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola-straat 710, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9498ba035f641424ae3f4a7077caa551d3e030b2e628480e3943e200bf042f027479bec8de8bd10b2d266c7ef689003db4ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 710 Larola Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518365111506 28.428193985326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang