Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Larola Terraces

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Willem F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker. Dit was baie skoon en netjies. Sal weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
16 Larola Terraces
Dankie, Willem. Waardeer jou terugvoer en julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Groete, Lezette

Eugene B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Smaakvol en netjies. Ons het heerlik gebly in hierdie knus en netjiese plek. Beddens was skoon en gemaklik, met warm winterlakens en sagte komberse vir 'n besondere koel naweek. Gasvrou het kontak gemaak om te hoor of alles na wense was. Sal beslis weer hiervan gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Homely. Knus, warm, and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie P
1 nag
1.8
Jan 2025

Gasvrou 'n totale groot nee! Buurt onveilige area. Alhoewel plek was skoon. Die gasvrou my aangevat oor ek na 'n 12 ure rit net seker gaan maak het waar ons verblyf was. Was skaars 2 minute daar toe het sy gesê hoe ongelukkig sy is, want ek was voor 14h00 daar om in te boek. Julle stuur ook 'n email sonder om 100% regte storie te hoor en stuur onmiddelik 'n email dat mense baie streng is as jy vroeër inboek wat nie die geval was nie. My man het nie geweet van sleutel reëlings nie en sleutel saamgeneem vir as ons terug by plek is. Gewoonlik het alle plekke 2 sleutels, soos hotel wat ek huidiglik ook bly in Amanzimtoti, een vir skoonmaker en een vir kliënt wat inboek. My man het onmiddelik na my ongemaklike stemtoon oproep wat ek van Lyzette gekry het sleutels teruggeneem. Sy sal moet leer hoe om met haar gaste te praat oor 'n foon want op 'n WhatsApp-boodskap is sy so vriendelik, maar met haar oproep aan my het haar regte menswees onmiddelik gewys wie sy is. Jy ry deur 'n baie deurmekaar buurt vol sinkhuise om daar uit te kom wat die plek onmiddelik onveilig maak, want dis basies langs mekaar en jou motor staan onder 'n afdak ver van jou slaapplek af, alhoewel dit soos 'n kompleks is, is daar geen muur om geboue omveiligheid te verseker mie. My raad aan Lyzette is om eers ondersoek in te stel voor sy aantygings teenoor 'n gas maak en nog onmiddelik van 'n mier 'n olifant maak, wat alles heeltemal onnodig was. So in kort, nee ek het nagmerries gekry en sal nooit weer daar gaan bly nie. Ek gebruik baie verskillende reisagente en sover was die die eerste onaangename ondervinding.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Billa B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Skoon en baie netjies. Baie rustig en veilig. Die woonstel is baie gerieflik en baie netjies en skoon. Vir die doel waarvoor dit gebruik is, is dit ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
16 Larola Terraces
Dankie Billa, waardeer. Was lekker om julle te huisves! Groete, Lezette

Annette N
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Die eenheid was baie gerieflik. Ek en my 83-jarige pa het saam gebly en my pa het die eenheid se beligting donker gevind. Die trappe moet versigtig gebruik word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
16 Larola Terraces
Dankie vir die terugvoer. Groete Lezette

Collette O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker gebly, geen probleme. Verblyf was netjies, mooi, met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Great apartment for a weekend or overnight stay. Great apartment for an overnight stay or a weekend stay. Nice big bath towels and the apartment is well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
16 Larola Terraces
Thanks Cathy for the lovely review, it was lovely hosting you! Greetings, Lezette

Trudy V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Die hele naweek was "great". Dit is 'n oulike plek naby aan alles. Groot genoeg vir 4 mense. Ongelukkig nie toesluitparkering nie. Maar alles was sonder voorval gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
16 Larola Terraces
Dankie Trudy, waardeer baie! Was heerlik om julle te huisves. Groete, Lezette

Lanie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Goeie waarde vir geld! Perfekte verblyf vir 'n naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lezette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola-straat 710, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9498ba035f641424ae3f4a7077caa551d3e030b2e628480e3943e200bf042f027479bec8de8bd10b2d266c7ef689003db4ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 710 Larola Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518365111506 28.428193985326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang