Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Larola 37

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Albertus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was awesome. Baie lekker. Mooi dorp. Mooi netjiese eenheid. Sal weer in die toekoms daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thuli G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

We had an enjoyable, peaceful and tranquil stay. What a pleasant stay we had, ideal for switching off and reconnecting with self and nature. We had the pleasure of meeting the owners as they had to come in and assist with a problematic inverter. A warm and lovely young couple, it was a pleasure meeting both of them. Would highly recommend the place, very neat, clean and well kept. Thank you Larola 37! I think we've found a home in Clarens for all our future visits.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Warm en snoesig met al die geriewe van 'n 5-ster-verblyf. Bly altyd lekker. Eienaar se plekkie is elegant en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld, skoon en netjies. Was absoluut 'n plesier om by die akkommodasie tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Hermanus D
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie lekker en pragtige plek, dit was prentjie mooi. Baie dankie. Pragtige plek, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melis S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Dit was 'n vreeslike lekker ervaring. Die plek is netjies en baie skoon. Ja, ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons sal verseker weer hier gaan bly. Lekker bly lekker! Ek en my vrou is baie beïndruk met die luuksheid van Larola 37 binne 'n kleiner ruimte. Ons het heerlik gebly en saans die TV vreeslik geniet, anders as die gewone TV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjies en modern. Die woonstel is baie modern en netjies. Ons het regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda R
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2024

Great. Very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R910
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R910
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larolastraat, Larola-terras 37, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8837a839e03ff5e3f360d047923cc3d0a25bbe2364b5c4bbbe7cd0a05976b6268f77d88230c6ca92680c94726803af7831e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R910 per nag, vir 4 mense 54 5 1 5 Larola Street Larola Terrace 37 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.518221668694 28.427860534536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang