Larola 37
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Albertus D - Aug 2024
Algehele gradering
Was awesome.
Thuli G - Aug 2024
Algehele gradering
We had an enjoyable, peaceful and tranquil stay.
Lees meerMariette D - Jun 2024
Algehele gradering
Warm en snoesig met al die geriewe van 'n 5-ster-verblyf.
Corne V - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon en netjies.
Johannes Hermanus D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker en pragtige plek, dit was prentjie mooi. Baie dankie.
Melis S - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was 'n vreeslike lekker ervaring. Die plek is netjies en baie skoon.
Billy M - Apr 2024
Algehele gradering
Ons sal verseker weer hier gaan bly. Lekker bly lekker!
Corrie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en modern.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Lucinda R - Aug 2024
Algehele gradering
Great.
Deon S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Naas H - Jun 2024
Algehele gradering
Sal beslis die plekkie aanbeveel.
Nico S - Mei 2024
Algehele gradering
Puik.
Wilna V - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker, rustig en privaat - ook naby die winkels.
Petra B - Apr 2024
Algehele gradering
Clarens is 'n baie mooi en interessante dorp. Golden Gate is pragtig.
Fanie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Willem V - Aug 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Cornel O - Jul 2024
Algehele gradering
Als was mooi skoon.
Louise B - Aug 2024
Algehele gradering
Bietjie te klein vir groot mense. En die eetgerei is baie klein soos die borde.
Meyer V - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker maar het koud gekry in eenheid.
Larola 37 se terugvoer
Goeiemôre Meyer. Dankie vir jou resensie. Ons neem kennis van die hieter en die elektriese kombers. Albei is reeds vervang en die unit is weer snoesig warm. As daar nog iets is wat julle as gaste graag onder ons aandag wil bring, asb. laat ons weet. Ons probeer graag om almal gelukkig te hou en wil vir elkeen wat by Larola 37 tyd spandeer dit so plesierig as moontlik maak. Baie vriendelike groete, Antoinette
Sue-mari V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Werner S - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Motshabi M - Aug 2023
Algehele gradering
We had an amazing time.
Gladwin M - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Lees meerMonique T - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies, dalk net 'n klein gasstofie kry vir load shedding.
Mariette D - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig, pragtig en snoesig.
Tessa S - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlik! Beste plekkie!
Johanna ( Hannelie) D - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties gekuier.
Tamryn F - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect base to explore Clarens.
Koos C - Jun 2023
Algehele gradering
Ongelooflik
Nieske V - Mei 2023
Algehele gradering
We had a very nice stay! Loved everything about it. so peacefull and beautiful interior.
Nicola V - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflike plek, sal dit beslis aanbeveel!
Russel N - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Wonderlike gasvrou! Veiligheid is 'n prioriteit met wagte wat heeltyd op die perseel diens doen.
Gertie V - Mei 2023
Algehele gradering
Een vir die boeke.
Keketso M - Apr 2023
Algehele gradering
Very enjoyable.
Cheryl S - Apr 2023
Algehele gradering
110% se waarde vir geld.
Lourens B - Jan 2023
Algehele gradering
Was n aangename ervaring en baie netjiese verblyf.
Esli W - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties, quaint waarde vir geld.
Dehan K - Des 2023
Algehele gradering
Excellent!
Jeani M - Des 2023
Algehele gradering
Ons was vir ons wittebrood vir 'n aand Clarens toe.
Cullen T - Jun 2023
Algehele gradering
Vakansie saam met pelle.
Steve G - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable and convenient.
Barry S - Apr 2023
Algehele gradering
Snug, comfortable, elegant.
Andrew F - Mrt 2023
Algehele gradering
Die klein foutjies wat daar was is uiters vinnig aangespreek.
Annamarie S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie tevrede, alles wat nodig is.
Carlos N - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig.
Larola 37 se terugvoer
Dankie Carlos dat julle by Larola 37 bespreek het. Dit is vir ons baie lekker gewees om julle te verwelkom.
Petri F - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Lienkie S - Aug 2023
Algehele gradering
Ons eerste besoek aan Clarens was 'n wonderlike ervaring.
Neels V - Okt 2023
Algehele gradering
Mooi en gerieflik.
Herman K - Mei 2023
Algehele gradering
Naby koopsentrum en middedorp. Netjies, rustig met alles wat nodig is.
Clarise V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Anne-marie K - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plekke en veilige parkering.
Nicki C - Des 2022
Algehele gradering
Well appointed, very clean.
Hayley D - Des 2022
Algehele gradering
Beautifully furnished.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larolastraat, Larola-terras 37, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang