Lasalle Holiday Home
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beacon-weg 69, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Lasalle Holiday Home is 'n pragtige huis in Plettenbergbaai en het 'n uitsig oor die oseaan, strandmeer en op die blou berge. Dit is binne stapafstand van Lookout Beach. Die groot houtdek en swembadarea is ideaal vir ontspanning saam met vriende of familie. Die huis het sonkrag en 'n omsetter wat alle noodsaaklikhede aan die gang hou tydens beurtkrag en kragonderbrekings.
Dié ruim huis bied verblyf aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers, asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n TV. In die en suite-badkamer is 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die ander 2 badkamers het elkeen 'n stort.
In die hoofleefarea is 'n oopplan-kombuis, -eetarea en ruim oopplan-sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Die eetarea het sitplek vir 10 by die etenstafel. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar. Die kombuis het 'n gasstoof, 2 elektriese oonde, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbytblad.
Die skuifdeure by die kombuis lei na 'n braai-area met baie sitplek, 'n ingeboude gasbraai en 'n draagbare houtskoolbraai. Hier is 'n kroeg waar gaste verversings op die houtdek of by die groot etenstafel kan geniet.
Op die boonste verdieping is 'n balkon wat na 3 van die slaapkamers lei. Hier is stoepmeubels en 'n uitsig oor die see en op die berge, waar die sonskopoms en -ondergang pragtig is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Beacon-weg 69, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beacon-weg 69, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang