Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lasalle Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon-weg 69, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Lasalle Holiday Home is 'n pragtige villa in die hartjie van Plettenbergbaai en skep onvergeetlike vakansie-ervarings met sy panoramiese uitsigte oor die see, strandmeer en blou berge en is stapafstand van Lookout Beach af. Die groot houtdek en swembadarea is wonderlike ruimtes om te kuier en drankies of 'n ete met familie en vriende te deel. Die huis het sonkrag en 'n omskakelaar wat alle noodsaaklike stroombane laat loop tydens beurtkrag of kragonderbrekings.

Dié ruim villa het 'n kapasiteit van 12 gaste op 'n slag en beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n TV en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad in. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die ander 2 badkamers is elk toegerus met 'n stort.

Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 10, en 'n groot sitkamer met oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, 'n elektriese stoof, 2 elektriese oonde, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei, en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele.

Deur die skuifdeure by die kombuis is daar 'n braai-area met baie buitesitplek en 'n ingeboude gasbraai en mobiele houtskool/houtbraai. Vir gaste se gerief is daar 'n kroegarea waar gaste hul verversings kan maak en die houtdek sluit 'n buite-eettafel in asook baie sitplek om die son te geniet.

Op die boonste verdieping is daar 'n balkon waartoe 3 van die slaapkamers direkte toegang het en spog met buitemeubels en selfs beter see- en berguitsigte vanwaar die sonsopkoms soggens skouspelagtig is met koffie in die hand, of 'n skemerkelkie sluit die dag skouspelagtig af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Beacon-weg 69, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon-weg 69, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19540ec4c4a82ca66b9fd91dfa6e53543fd445532f8d75cb74498b9c5c01f2db9a9417b42223cb3fc77ae971fdbf9b6df183?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12) 69 Beacon Way Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0448355 23.3702838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang