Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laslappie Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Futterstraat 99, Cannon Rocks, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Laslappie Akkommodasie bied gerieflike vakansieverblyf in Cannon Rocks, 'n klein kusdorpie in die Oos-Kaap. Die woonstelletjie is stapafstand vanaf die strand en naby winkels en 'n voetslaanroete.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolf. Gaste moet hul eie skoonmaakbesonderhede saambring. Die eenheid het 'n TV en WiFi en gaste moet hul eie inteken-besonderhede vir DStv hê.

Daar is 'n braai-area op die stoep en onderdakparkeerplek op die perseel.

Neem asseblief kennis dat dit 'n klein dorpie met beprekte selfoonsein is.

Gaste kan gaan swem, diepsee-visvang, branderplankry, perdry en voetslaan in die area.

Hier 'n oulike restaurantjie, Die Roes, wat die mooiste uitsig oor die see bied. Boknesstrand kan kuslangs gestap word en daar is 'n heerlike swemstrand en braaigeriewe. Vanaf Boknesssrand kan die fikse stappers en drawwers 'n draai by Diaz-kruis gaan maak. Dit is 'n geskiedkundige plekkie met 'n prentjiemooi uitsig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Joey W
Gesin met tieners
5.0
Een van ons lekkerste vakansies ooit. Baie dankie Erika en Johan ons het ons vakansie geniet. Hulle woonstel en pragtig, skoon en het alles gehad wat ...
Sien meer
Apr 2023
Annelize K
Gesin met tieners
4.8
Voldoende geriewe en sakpas geprys. Ons het lekker gebly. Dit is nie modern of fancy nie, maar voldoen aan al ons behoeftes. Die kombuis is toegerus m...
Sien meer
Des 2023
Jan S
Gesin met klein kinders
4.6
Lekker gesellige plekkie in een van ons land se beste kusdorpe. Ons het ons verblyf hier baie geniet. Dis 'n lekker plekkie en goeie waarde vir geld.
Jan 2024
Tersia D
4.2
Heerlike wegbreek by die see. Ons het regtig baie lekker gebly. Die badkamer is net baie klein. Ons sal definitief weer daar gaan bly.
Jan 2023
Retha M
Saam met vriende
4.0
Dit was 'n baie gerieflike plekkie om in te bly met alles wat nodig is. Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Futterstraat 99, Cannon Rocks, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Gaste dink Laslappie Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Futterstraat 99, Cannon Rocks, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74361ec821ab4ae7a6349ce50190dd082be69177a45293ce823de0d83d14702fe7931d103ac89217c33ef5a5c53208fa1b9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 99 Futter Street Cannon Rocks 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.750993 26.533464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang