Laslappie Akkommodasie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Futterstraat 99, Cannon Rocks, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Laslappie Akkommodasie bied gerieflike vakansieverblyf in Cannon Rocks, 'n klein kusdorpie in die Oos-Kaap. Die woonstelletjie is stapafstand vanaf die strand en naby winkels en 'n voetslaanroete.
Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolf. Gaste moet hul eie skoonmaakbesonderhede saambring. Die eenheid het 'n TV en WiFi en gaste moet hul eie inteken-besonderhede vir DStv hê.
Daar is 'n braai-area op die stoep en onderdakparkeerplek op die perseel.
Neem asseblief kennis dat dit 'n klein dorpie met beprekte selfoonsein is.
Gaste kan gaan swem, diepsee-visvang, branderplankry, perdry en voetslaan in die area.
Hier 'n oulike restaurantjie, Die Roes, wat die mooiste uitsig oor die see bied. Boknesstrand kan kuslangs gestap word en daar is 'n heerlike swemstrand en braaigeriewe. Vanaf Boknesssrand kan die fikse stappers en drawwers 'n draai by Diaz-kruis gaan maak. Dit is 'n geskiedkundige plekkie met 'n prentjiemooi uitsig.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Futterstraat 99, Cannon Rocks, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
- Gaste dink Laslappie Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Cannon Rocks Boknesstrand Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Futterstraat 99, Cannon Rocks, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang