Last Word Constantia
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spaanschemat rivier-weg 34, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Last Word Constantia is 'n boetiekhotel wat in die groen Constantia-vallei geleë is, wat ook as een van Suid-Afrika se mees bekroonde wynstreke bekend is.
Verblyf word in 9 gastekamers en suites gebied, en elke suite is met fyn linne en meubels versier. Die Superieur-kamers en die 3 suites bekend as die Elegante-, Gesin- en Swembadsuites is ideaal vir kieskeurige reisigers. Verder kan gaste ook 'n heerlike ontbyt in die eetsaal geniet of in die sitarea ontspan.
Daar is ook manjifieke tuine wat spog met 'n ryk voëllewe, eekhorings, skoenlappers en verkleurmannetjies, en 'n verskeidenheid plantlewe soos die giftige Brugmansia of Maanblom en die lang Marlothii of Aloe. Gaste kan dus in die tuine ontspan of in die plonspoel afkoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Steve Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Spaanschemat rivier-weg 34, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Constantia Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spaanschemat rivier-weg 34, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang