Last Word Kitara
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Klaserie Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Vanaf R15 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Last Word Kitara is 'n luukse wildlodge op die oewer van die pragtige Klaserierivier, langs die Krugerwildtuin. Dit is in die bosveld en gaste kan die Groot Vyf in 'n rustige omgewing ervaar.
Verblyf word gebied in 6 ruim suites, elk met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad, en binne- en buitestorte langs die Klaserierivier. Die suites is langs mekaar, en elke kamer het ook 'n privaat balkon.
Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kroegie, versnaperinge, gratis WiFi, muskietnette en afweermiddel word voorsien. Gaste kan 'n heerlike ontbyt en die uitsigte oor die bos geniet. Die wildlodge het ook verskeie aktiwiteite op die perseel, soos voëlkyk, wildritte, swem, begeleide staptogte en besigtiging van die Groot Vyf by die watergat.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Steve Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Klaserie Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Klaserie Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga