Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Latie’s Crest Retreat

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 12, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 200 R1 980 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Latie's Crest Retreat spog met stranduitsigte en vars lug en is die perfekte vakansieplek vir gesinne en vriende. Hierdie verblyf is in Jeffreysbaai geleë en bied maklike toegang tot skilderagtige strande soos Lower Point Beach en Kabeljou Natuurreservaat, asook verskeie besienswaardighede.

Die selfsorg-dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met balkonne. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n bad en toilet. 'n Tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stort. Die oorblywende slaapkamers het dubbelbeddens en gaste deel 2 badkamers waarvan een 'n stort en 'n toilet het, en die ander 'n bad en 'n toilet.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas. Die oopplan-sitarea en -eetarea bied oorgenoeg sitplek. Langs die kombuis is 'n knus sitarea met 'n TV en 'n verskeidenheid boeke. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie eko-vriendelike huis is semi-onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het sonkrag- en gasverhitte geisers sowel as 'n boorgat vir watertoevoer.

Die huis spog met 'n vermaakarea met 'n kroeg, knus sitplek, 'n TV, yskassie en 'n ingeboude braai. Dit maak oop na die balkon en bied pragtige see-uitsigte. Jeffreysbaai se strande, winkels en besienswaardighede is net 15 minute se ry ver. Nabygeleë besienswaardighede sluit in Whale Watchers Park wat 3 km ver is en Jeffreysbaai Skulpmuseum wat 6 km ver is.

Buite is daar 'n geplaveide area en 'n lieflike grasperk waar die kinders kan speel. Troeteldiere is ook welkom in hierdie area.

Die verblyf het 'n omsetter, sonpanele en 'n boorgat. Indien dit reg aangewend word, is beurtkrag nie 'n probleem nie en waterbeperkings nie van toepassing nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Werner Dup Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Waterbessiestraat 12, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Latie’s Crest Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 12, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf958dff607e0e2fd9fb643c570dfba4aa9345d357ff91feed2f423fa11460c3dc8528fdbbc0f64888406f9597a88d0dd54cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 12 Waterbessie Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0220447615 24.919947550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang