Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laudin's View

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Oopplan-selfsorgsuite
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Oopplan-selfsorgsuite bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie met 'n eenplaat-induksiestoof, 'n TV en 'n stoep. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorgbasis vir 2 volwassenes en 1 kind. Dit sluit linne, eetgerei, breekware en glase in. Bring asb. jou eie handdoeke en alle verbruikersitems insluitend skottelgoedseep en toiletpapier. Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaatinduksiestoof, mikrogolf, ketel en broodrooster.

Huisreëls

Die kwotasie is slegs vir 24 uur geldig.
Die verblyftarief sluit 2 volwassenes en 2 kinders in. die huisie in en 2 volwassenes en 1 kind in die African-suite in.
Ons is 'n gesinsgeöriënteerde instansie: partytjies en dronkgedrag word nie geduld nie,
Laudin's View is 'n selfsorg-instansie. Gaste moet hul eie verbruikersware insluitend toiletpapier, skottelgoedseep ens. asook hul eie kos, toiletware en swemhanddoeke saambring.
Die woonstel word elke 4 dae skoongemaak.
Indien jy wil hê dat die woonstel meer gereeld skoongemaak word, kan dit teen 'n ekstra fooi gereël word.
Gaste en hulle besoekers betree die perseel op eie risiko. Die eienaar en enige van die werknemers of inwoners kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade aan die gaste se eiendom, of in die geval van besering of dood nie, al is die verlies, skade, besering of dood 'n gevolg van die eienaar se nalatigheid.
1. 'n Nie-terugbetaalbare deposito van 50% van die besprekingsfooi bevestig die bespreking.
2. Die balans moet via EFT betaal word 5 dae voor die inklokdatum of in kontant met aankoms.
3. Betaal asb. die R500 breekskade-/gemors/geraasdeposito in kontant met aankoms.
4. Geen terugbetalings sal gemaak word in die geval dat gaste laat opdaag, vroeg vertrek of nie opdaag nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Laudin's Cabin
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houthuisie beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer,'n oopplan-kombuis en -leefarea en lei na 'n lieflike dek waar gaste hul ontbyt kan geniet, Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en ingeboude kaste met 'n spieëltafel. Die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis het graniettoonbanke en lei na die sitarea wat 2 enkelslaapbanke en 'n TV met OpenView het. Gaste kan gerus hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorgbasis vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit sluit linne, potte, panne, kookgerei, eetgerei, breekware en glase in. Bring asb. jou eie handdoeke asook enige verbruikersitems insluitend skottelgoedseep en toiletpapier.

Huisreëls

Die kwotasie is slegs vir 24 uur geldig.
Die verblyftarief sluit 2 volwassenes en 2 kinders in. die huisie in en 2 volwassenes en 1 kind in die African-suite in.
Ons is 'n gesinsgeöriënteerde instansie: partytjies en dronkgedrag word nie geduld nie,
Laudin's View is 'n selfsorg-instansie. Gaste moet hul eie verbruikersware insluitend toiletpapier, skottelgoedseep ens. asook hul eie kos, toiletware en swemhanddoeke saambring.
Die woonstel word elke 4 dae skoongemaak.
Indien jy wil hê dat die woonstel meer gereeld skoongemaak word, kan dit teen 'n ekstra fooi gereël word.
Gaste en hulle besoekers betree die perseel op eie risiko. Die eienaar en enige van die werknemers of inwoners kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade aan die gaste se eiendom, of in die geval van besering of dood nie, al is die verlies, skade, besering of dood 'n gevolg van die eienaar se nalatigheid.
1. 'n Nie-terugbetaalbare deposito van 50% van die besprekingsfooi bevestig die bespreking.
2. Die balans moet via EFT betaal word 5 dae voor die inklokdatum of in kontant met aankoms.
3. Betaal asb. die R500 breekskade-/gemors/geraasdeposito in kontant met aankoms.
4. Geen terugbetalings sal gemaak word in die geval dat gaste laat opdaag, vroeg vertrek of nie opdaag nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taplin-weg 7, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUEJ3pe4HPYQhfL7QCaJT9lWKawibwhdAfFA7Ss3mHuiLKuD6CQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 7 Taplin Road Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.716135032051 30.452553842143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang