Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laughing Waters Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jonine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kan nie wag om terug te gaan nie. Ons het heerlik gebly. Ek wens net ek kon langer kuier. Die omgewing/plaas is asemrowend mooi, dis so rustig, die cottage is so goed ingerig. Kirsten het aan alles gedink, regtig waar. Ek kan nie wag om terug te gaan nie. Alles het gewerk, en ons het vir niks gekort nie. 'n Heerlike ervaring. Baie dankie, Kirsten.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirsten Sima
Laughing Waters Farm
Dear Jonine, I am so delighted that you loved your stay. You are always so welcome at Laughing Waters!

Elize K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Salig en rustig! Peace and quiet under big oak trees! Baie skoon en netjies, baie ruim vertrek en lekker kuier-stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Home away from home - best farm stay ever! My fourth stay at Laughing Waters Farm, the first at Laughing on the Farm (which is now my new favourite!). This cottage is so spacious and inviting. The garden is absolutely gorgeous and compliments the interior - absolutely soul invigorating! Cannot wait for our next visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Efficiently organised, friendly reception, comfortable, great walks. Everything worked in the cottage and it was a comfortable stay. The fireplace warmed the house well and was greatly appreciated. The braai area outside was ideal for breakfast as it was in direct sunlight. We enjoyed the walks and the proximity to wine farms and the villages of Stanford and Gansbaai. We didn't venture further than that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Wegbreek in die Stanford-omgewing. Mooi, rustige omgewing. Vriendelike gasvrou. Natuurskoon en uitsig was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirsten Sima
Laughing Waters Farm
Hannes, thank you so much. It was an absolute pleasure to meet you and your family.

Liezl V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Besonderse plaasvakansie! My derde besoek daar en tweede verblyf by Laughing under the Oaks. Absolute rus vir jou siel en onbeskryflike gevoel met die yslike groot eikebome wat voor mens uit toorn. Die gasstoof, geyser en kaggel was 'n wonderlike plus gedurende beurtkrag. Ongelooflike mooi fynbos op die wandelroetes. Die plaasdam is ideaal vir 'n piekniek en afkoel op warm dae. Boerbokke en hoenders, voëls en die pragtigste perde! Beslis 'n gereelde besoek die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirsten Sima
Laughing Waters Farm
Dear Liezl, You are the most lovely person. Thank you for sharing your incredible photographs of the farm with us. You really reflect all the beauty of the fynbos and its small creatures. Be well & come and visit again soon. Kirsten

Claudia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Omring deur die natuur, baie rustig. Slegs 8 km grondpad in goeie toestand. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Absoluut fantasties! Kirsten is 'n wonderlike gasvrou! Ons was bederf met vars tamaties, grenadellas en te veel ander goed om op te noem! Die kamers is baie mooi ingerig en daar is alles wat 'n mens nodig kry vir kosmaak op die tweeplaat-gasstoof. Die plaas self is pragtig! Dis die ideale plek vir 'n plaaswegbreek. Ons kom kuier weer binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ontspan en herlaai. Die twee nagte wat ons by Laughing Waters Farm deurgebring het, was absoluut hemels. Ons kothuis was pragtig en netjies met alles wat 'n mens nodig het vir 'n gemaklike besoek. Behalwe vir die getjirp van voëls en die gekraai van 'n haan, is die plaas heerlik stil. Die reuk van proteas hang in die lug. Daar is staproetes en nog doendinge op die plaas, maar dit is net so lekker om eerder net te lees, te braai en te rus. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joané U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2023

Rustig, mooi landskap. Dis 'n pragtige plek! Mens moet net weet van die 18 km-grondpad van die begin af. Almal se karre sal nie die grondpad so goed vat nie. Ons het van die pad gehoor na ons deposito betaal het, my kar kan wel op 'n grondpad ry, so nie 'n probleem vir ons nie. Ons het baie min krag gehad, daar was 'n fout op die Eskomlyn, a.g.v. dit is daar ook geen sein nie. So jou mense kan jou glad nie in die hande kry nie. Ek dink hulle moet beter voorbereid wees vir situasies sonder krag. Die gasstofie staan buite op die stoep, dit dalk inbring en ook 'n ketel aankoop vir die gasstofie, 'n pot is onhandig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kirsten Sima Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Laughing Waters Plaas, Sandies Glen-weg 30, Sandies Glen, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa34e8900cf29353c1eceb62644e984de3e054a0b59665d2b7e4baf16c80c41906564209dbd0bf5a24067b3000e0e2919241d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 30 Sandies Glen Road, Laughing Waters Farm Sandies Glen 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.472938731208 19.66828606844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang