Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lauradale Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Claire M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Peaceful and quiet. Lovely comfy guest house with friendly and attentive service that serves a lovely breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauradale
Lauradale Accommodation
Thank you so much, Claire Kind regards, Anna

Laurus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great place to stay, will visit again. Fantastic host! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauradale
Lauradale Accommodation
Thank you, Laurus! It was wonderful having you Kind regards, Anna

Cindy E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gsvrou is baie hulpvaardig. Pragtige plek, baie netjies en oortref verwagtinge. Heerlike wegbreek met die beste ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauradale
Lauradale Accommodation
Baie dankie Cindy Julle was ster gehalte gaste - ek sien uit daarna om julle weer hier te sien Vriendelike groete Anna

Anton B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mei 2024

Verblyf was gemaklik en lekker ontbyt. Baie lekker akkommodasie sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lauradale
Lauradale Accommodation
Baie dankie, Anton Sien julle weer sodra julle hierdie kant toe kom.

Elsabe E
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Heerlik ontspanne verblyf in 'n rustige plaasomgewing. Ons het baie lekker gebly in die eenheid. Die eenheid is ruim, die kombuis is goed toegerus en die sitkamerbanke is baie gerieflik. Die stort was 'n absolute bederf. Ons gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en sy was maklik bereikbaar, ook na-ure. My enigste voorstel sou wees dat daar 'n plek moet wees om jou tasse op te sit. Mens wil dit nie graag op die sitkamerbank sit nie. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kwas J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlike verblyf, skoon kamers, pragtige uitsig, sentraal geleë. Ons het van die eerste oomblik welkom gevoel. Anna het alle vrae beantwoord en uit haar pad gegaan om ons te ondersteun en inligting te verskaf oor die omgewing, eetplekke ens. Ek sal verblyf daar hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauradale
Lauradale Accommodation
Baie dankie Ons sien uit daarna om julle weer te sien!

Sally M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lovely apartment - Lily. Great layout, tastefully decorated, not over the top, spacious, has a lovely outdoor and braai area looking onto the pool and stunning mountain views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk G
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Baie lekker. Vriendelik en behulpsaam. Netjies. Kamers is baie netjies en skoon. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauradale
Lauradale Accommodation
Beste Michele Baie dankie vir die mooi boodskap. Julle was ster gehalte gaste en ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom. Groete Lauradale Span

Lourenco D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2022

Group of guys doing a Mountain bike Race. Inside very nice, but the have to maintain, for example skirting in bathroom rotten from the water. They need to upgrade the outside gutters and roof it's still asbestos. No wine glasses when we asked, they gave us 5 all different sizes. No cork screw, no bottel opener.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kim I
1 nag Saam met vriende
4.0
Nov 2021

Beautiful accommodation. The accommodation was absolutely beautiful. My only criticism is that it was not equipped for a person/family to cater anything. We wanted to cook breakfast and there wasn't even a frying pan and certainly not enough crockery for 6 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lauradale
Lauradale Accommodation
Dear Kim Lauradale is under new management and we are busy upgrading and replenishing all the things that was missing, lost or stolen. We are also including Breakfasts in our rates again and hope that all the issues with geysers, water, aircons or anything else will be sorted. This is a huge and very pricey task but we will be fully stocked for the High Season and hope that you will come and visit us again. Kind Regards Susan Coetzee Manager

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lauradale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Bonniemileweg, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfA8n5c2WH7jJszPCFwGrsOo2mEXxsK7WdyEdyByOCh0l2mePHV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Off Bonniemile Road Stellenbosch 7603 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.952359840125 18.792205364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789