Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lauradale Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lauradale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Lauradale Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Cindy E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy E

Gsvrou is baie hulpvaardig. Pragtige plek, baie netjies en oortref verwagtinge.

Heerlike wegbreek met die beste ligging.

Lauradale Accommodation se terugvoer

Baie dankie Cindy

Julle was ster gehalte gaste - ek sien uit daarna om julle weer hier te sien

Vriendelike groete
Anna

Lauradale Accommodation
Elsabe E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe E

Heerlik ontspanne verblyf in 'n rustige plaasomgewing.

Ons het baie lekker gebly in die eenheid. Die eenheid is ruim, die kombuis is goed toegerus en die sitkamerbanke is baie gerieflik. Die stort was 'n absolute bederf. Ons gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en sy was maklik bereikbaar, ook na-ure. My enigste voorstel sou wees dat daar 'n plek moet wees om jou tasse op te sit. Mens wil dit nie graag op die sitkamerbank sit nie. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

Kwas J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kwas J

Heerlike verblyf, skoon kamers, pragtige uitsig, sentraal geleë.

Ons het van die eerste oomblik welkom gevoel. Anna het alle vrae beantwoord en uit haar pad gegaan om ons te ondersteun en inligting te verskaf oor die omgewing, eetplekke ens. Ek sal verblyf daar hoog aanbeveel.

Lauradale Accommodation se terugvoer

Baie dankie

Ons sien uit daarna om julle weer te sien!

Lauradale Accommodation
Anton B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton B

Verblyf was gemaklik en lekker ontbyt.

Baie lekker akkommodasie sal weer daar bly.

Lauradale Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Anton

Sien julle weer sodra julle hierdie kant toe kom.

Lauradale Accommodation
Sally M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally M

Lovely apartment - Lily.

Great layout, tastefully decorated, not over the top, spacious, has a lovely outdoor and braai area looking onto the pool and stunning mountain views.

Dirk G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk G

Baie lekker. Vriendelik en behulpsaam. Netjies.

Kamers is baie netjies en skoon. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Lauradale Accommodation se terugvoer

Beste Michele
Baie dankie vir die mooi boodskap. Julle was ster gehalte gaste en ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.

Groete
Lauradale Span

Lauradale Accommodation
Lourenco D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourenco D

Group of guys doing a Mountain bike Race.

Inside very nice, but the have to maintain, for example skirting in bathroom rotten from the water. They need to upgrade the outside gutters and roof it's still asbestos. No wine glasses when we asked, they gave us 5 all different sizes. No cork screw, no bottel opener.

Kim I - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim I

Beautiful accommodation.

The accommodation was absolutely beautiful. My only criticism is that it was not equipped for a person/family to cater anything. We wanted to cook breakfast and there wasn't even a frying pan and certainly not enough crockery for 6 people.

Lauradale Accommodation se terugvoer

Dear Kim
Lauradale is under new management and we are busy upgrading and replenishing all the things that was missing, lost or stolen. We are also including Breakfasts in our rates again and hope that all the issues with geysers, water, aircons or anything else will be sorted. This is a huge and very pricey task but we will be fully stocked for the High Season and hope that you will come and visit us again.
Kind Regards
Susan Coetzee
Manager

Lauradale Accommodation
Weila-marie S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Weila-marie S

Was okay, maar geyser- en lugreëling-komplikasies het die verblyf onaangenaam gemaak.

Die kamer was skoon en netjies. Die gasvrou/bestuurder het ons welkom laat voel. Sy het ons duidelik laat verstaan hulle moet bespaar en ons het as gaste die gevolge daarvan ervaar. Die geyser is op 'n timer. Toe ons arriveer was daar geen warm water, slegs eers later die aand. Die oggend toe ons vroeg moes vertrek was daar nie genoeg warm water vir 2 mense om te stort nie. Die lugreëling word ook by die hoofhuis aan- en afgeskakel, dus kan jy nie in jou kamer dit ten volle beheer nie. Baie swak want ons betaal die volle fooi. Sal beslis nie die plek aanbeveel nie en hulle is nogal 'n voorkeurvennoot. Dalk moet webblad ondersoek instel na hulle voorkeurvennote. Dankie.

Annemarie J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J

Great!

Celeste went out of her way to make us feel at home.

Lauradale Accommodation se terugvoer

Greetings to you.
We are so pleased that you enjoyed your stay and also the peace and quiet.
Have a merry Christmas and hope you visit us again next year.

Lauradale Accommodation
Adele B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Rustig.

Die gasvrou was baie beleef en akkommoderend! Die eenhede is amazing en regtig waarde vir geld. Die plekke is baie netjies en modern uitgelê. Beste omelette en muesli nog! Ons sal definitief weer daar bly.

Carla V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Baie netjies en vriendelik ontvang.

Pragtige akkommodasie. Heerlike ontbyt gehad.

Flora C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flora C

Amazing view, skoon en asemrowende woonstel, lekker ontbyt, vriendelikheid.

Ek sal oor en oor teruggaan. Dit is 'n ongelooflike plek. Kaggel en sjerrie vir koue aande. Skoon, netjies, waarde uit die boonste rakke. Ons gaan volgende jaar April terug. Die beste ooit.

Lauradale Accommodation se terugvoer

Beste Flora,

Ons is baie bly dat julle Lauradale geniet het, dit was heerlik om julle te huisves. Die eenslaapkamer eenhede is voorwaar 'n plesier om in te bly, veral as mens bietjie langer wil bly. Hoop ons sien julle weer volgende April.

Groete,
Susan

Lauradale Accommodation
Elmarie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Uitstekende en vriendelike diens.

Lauradale het my verwagtinge oortref! Susan is 'n uitstekende gasvrou, vriendelik en behulpsaam! Dis 'n pragtige plek met die mooiste uitsig. Absoluut waarde vir geld!

Lauradale Accommodation se terugvoer

Beste Elmarie,

Baie dankie vir die pragtige evaluering en dat julle Lauradale gekies het om vir 'n rukkie te kom ontspan. Ons streef daarna om ons gaste tuis en baie welkom te laat voel en hoop ons sien julle sommer binnekort weer by Lauradale.

Groete,
Susan Coetzee

Lauradale Accommodation
Johan S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Uiters gerieflik en absolute waarde vir geld.

Eienares is baie hulpvaardig en gaan persoonlik saam met jou deur die eenheid voor jy dit betrek. Sy het selfs moeite gedoen om my te kom groet met my vertrek. Hoogs aanbeveelbaar.

Lauradale Accommodation se terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie vir die mooi verwysing, ons waardeer dit opreg. Baie dankie ook dat julle Lauradale gekies het en dit so baie geniet het!

Ons hoop om julle sommer baie gou weer te sien.

Groete,
Susan Coetzee

Lauradale Accommodation
Pierre M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre M

Happy customer.

The staff is friendly and helpful. The rooms are clean and well appointed. The breakfast is good. Thank you for a lovely stay.

Lauradale Accommodation se terugvoer

Thank you for the wonderful review! We are glad that you enjoyed your stay and are looking forward to your next visit.

Kind Regards
Susan

Lauradale Accommodation
Vanaf R1 955
R1 955 R1 369
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 955
R1 955 R1 369
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Bonniemileweg, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfA8n5c2WH7jJszPCFwGrsOo2mEXxsK7WdyEdyByOCh0l2mePHV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 955 nouVanaf R1 369 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Off Bonniemile Road Stellenbosch 7603 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.952359840125 18.792205364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang