Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lauradale Accommodation

Gastehuis
Winteraanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Bonniemileweg, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 955 R1 369 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lauradale Accommodation bied 'n unieke geleentheid om luukse selfsorgverblyf met ontbyt ingesluit te ervaar. Gaste van regoor die wêreld is hier welkom en verblyf is beskikbaar aan wittebroodpaartjies, vriende, plaaslike gaste, toeriste, sakereisigers of klein groepe.

Die perseel is 2 hektaar groot en is op die M12 net buitekant Stellenbosch. Dit bied ongelooflike uitsigte, 'n pragtige tuin en 2 swembaddens waarvan een 'n eko-swembad en een 'n chloor-swembad is.

Verblyf word aangebied in 6 eenhede genaamd Lily, Aloe, Protea, Lavender Huis, Daisy, Cosmos en Rose. Die eenhede en kamers bied slaapplek aan 2 tot 6 gaste en het of koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens elk. Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan in die tuin ontspan en die uitsigte geniet, of agter langs die swembaddens sit en sonbaai.

Kinders onder die ouderdom van 10 kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie, tensy hulle vergesel word deur 'n aangewese en verantwoordelike persoon.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Lauradale Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lauradale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs Bonniemileweg, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lauradale Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 955
R1 955 R1 369
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 955
R1 955 R1 369
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Bonniemileweg, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfA8n5c2WH7jJszPCFwGrsOo2mEXxsK7WdyEdyByOCh0l2mePHV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 955 nouVanaf R1 369 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Off Bonniemile Road Stellenbosch 7603 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.952359840125 18.792205364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang