Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lauradale Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Bonniemileweg, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lauradale Accommodation bied 'n unieke geleentheid om luukse selfsorgverblyf met ontbyt ingesluit te ervaar. Gaste van regoor die wêreld is hier welkom en verblyf is beskikbaar aan wittebroodpaartjies, vriende, plaaslike gaste, toeriste, sakereisigers of klein groepe.

Die perseel is 2 hektaar groot en is op die M12 net buitekant Stellenbosch. Dit bied ongelooflike uitsigte, 'n pragtige tuin en 2 swembaddens waarvan een 'n eko-swembad en een 'n chloor-swembad is.

Verblyf word aangebied in 6 eenhede genaamd Lily, Aloe, Protea, Lavender Huis, Daisy, Cosmos en Rose. Die eenhede en kamers bied slaapplek aan 2 tot 6 gaste en het of koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens elk. Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan in die tuin ontspan en die uitsigte geniet, of agter langs die swembaddens sit en sonbaai.

Kinders onder die ouderdom van 10 kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie, tensy hulle vergesel word deur 'n aangewese en verantwoordelike persoon.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Delmé H
Gesin met tieners
5.0
Lekker rustige, veilige area naby genoeg aan Stellenbosch en omgewing. Baie vriendelike mense. Lekker ontbyt was 'n aangename verrassing. Hul piesangb...
Sien meer
Mrt 2025
Chantelle S
Saam met vriende
5.0
Awesome plek baie skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly. Ek en my vriendin het dit baie geniet om daar te bly.
Feb 2025
Claire M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and quiet. Lovely comfy guest house with friendly and attentive service that serves a lovely breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Laurus K
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay, will visit again. Fantastic host! Thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Cindy E
Saam met lewensmaat
5.0
Gsvrou is baie hulpvaardig. Pragtige plek, baie netjies en oortref verwagtinge. Heerlike wegbreek met die beste ligging.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lauradale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs Bonniemileweg, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lauradale Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Bonniemileweg, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfA8n5c2WH7jJszPCFwGrsOo2mEXxsK7WdyEdyByOCh0l2mePHV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Off Bonniemile Road Stellenbosch 7603 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.952359840125 18.792205364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456