Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laurel Cottage Self-catering Suites

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Erika L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie lekker! Ek het baie lekker gebly. Pinky wat ons ontvang het, was baie vriendelik en behulpsaam. Die elektriese handdoekreling in die stort het krag gehad, wat my geskok het. Die eienaar moet dalk net daarna laat kyk voor 'n lelike ongeluk gebeur. Hulle kan dalk aan lugversorging dink. Baie dankie verder vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rynard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Dit was 'n wonderlike eerste ervaring in Franschhoek. Ons het die Franschhoek tram-roete gedoen en dit is loopafstand na die terminaal waar ons begin het. Baie gerieflik en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heinz B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

We had a lovely stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ryno V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2023

Ons het dit geniet. Die lugversorging kan doen met 'n opgradering. Daar is ook ligskakelaars wat gebreek is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bianca M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Vreeslik lekker, vriendelik, goeie ligging. Awesome, baie lekker, Love Pinky, vriendelik gewees heeltyd met ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline S
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mei 2022

We liked the cottage and enjoyed our stay. The bedrooms need bedside rugs on the floor. There were no bins in the bedrooms. Bins in the bathroom and loo, but with only one bathroom, ladies needed bins in the bedrooms. Very well equipped kitchen, but lacking a small paring knife. Good carving knife, but too large for peeling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat 4, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZWMxN2JiLTVhYjYtNDE3Zi1iYzY3LThlYTE3ZTk5ZDg3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 4 Uitkyk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9054449 19.1143605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang