Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laurel Cottage Self-catering Suites

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Laurel Cottage Self-catering Suites
Netheid
4.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Erika L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika L

Baie lekker!

Ek het baie lekker gebly. Pinky wat ons ontvang het, was baie vriendelik en behulpsaam. Die elektriese handdoekreling in die stort het krag gehad, wat my geskok het. Die eienaar moet dalk net daarna laat kyk voor 'n lelike ongeluk gebeur. Hulle kan dalk aan lugversorging dink. Baie dankie verder vir alles.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Rynard B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rynard B

Dit was 'n wonderlike eerste ervaring in Franschhoek.

Ons het die Franschhoek tram-roete gedoen en dit is loopafstand na die terminaal waar ons begin het. Baie gerieflik en veilige omgewing.

Ryno V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ryno V

Ons het dit geniet.

Die lugversorging kan doen met 'n opgradering. Daar is ook ligskakelaars wat gebreek is.

Bianca M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

Vreeslik lekker, vriendelik, goeie ligging.

Awesome, baie lekker, Love Pinky, vriendelik gewees heeltyd met ons.

Caroline S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline S

We liked the cottage and enjoyed our stay.

The bedrooms need bedside rugs on the floor. There were no bins in the bedrooms. Bins in the bathroom and loo, but with only one bathroom, ladies needed bins in the bedrooms. Very well equipped kitchen, but lacking a small paring knife. Good carving knife, but too large for peeling.

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat 4, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZWMxN2JiLTVhYjYtNDE3Zi1iYzY3LThlYTE3ZTk5ZDg3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 4 Uitkyk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9054449 19.1143605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang