Lavandula Manor Self-Catering Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Christene F - Apr 2024
Algehele gradering
Rustigheid en mooi uitsig en verblyf.
Lavandula Manor Self-Catering Guest House se terugvoer
Dankie vir u kommentaar. Ons vertrou u het u tyd baie geniet. Groete
Hendrik C - Feb 2024
Algehele gradering
Netjie, goed toegerus. WiFi was nie baie goed nie.
Lavandula Manor Self-Catering Guest House se terugvoer
Dankie vir u kommentaar. Groete,
Ross O - Sep 2023
Algehele gradering
Comfy, cosy, clean.
Lavandula Manor Self-Catering Guest House se terugvoer
Dear Ross, thank you for your review. I'm glad you enjoyed your stay. Regards, Lavandula Management.
Stephen K - Jul 2024
Algehele gradering
Incredible, amazing, dreamy, take me back!
Lavandula Manor Self-Catering Guest House se terugvoer
Thank you for your review, Stephen Kay. Your comments are noted. Regards, Lavandula Management.
Henry B - Mei 2024
Algehele gradering
Neat, great view, we will be back.
Lavandula Manor Self-Catering Guest House se terugvoer
Dear Henry, thank you for your review. Comments noted. Regards, Lavandula Management.
Marco V - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Elrine B - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies met asemrowende uitsig oor die see en hawe.
Riaan L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Plekkie baie netjies en gesellig.
Lavandula Manor Self-Catering Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar. Waardeer. Groete
Francois L - Apr 2023
Algehele gradering
Great plek met amazing view vir couples!
Melinda J - Mrt 2023
Algehele gradering
Loved it!
Zelda R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie luuks met 'n asemrowende uitsig.
Lees meerLavandula Manor Self-Catering Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar. Groete.
Awie V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en heerlik.
Minike D - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Renette V - Mei 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Awie V - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige kamer, heerlike swembad en amazing uitsig.
Linda B - Okt 2022
Algehele gradering
Sal weer daar tuisgaan.
Lavandula Manor Self-Catering Guest House se terugvoer
Dear guests, we are glad you enjoyed your stay. We hope to see you again in the future. Take care.
Willem S - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Uitstekend versorg. Vriendelike eienares.
Olivia M - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig en kliëntediens 100%. Sal definitief weer van Lavandula Manor se verblyf gebruik maak.
Lavandula Manor Self-Catering Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor die Lavandula Manor. Groete
Jaco V - Sep 2020
Algehele gradering
Die leefarea was baie net nie en uitstekend toegerus.
Lavandula Manor Self-Catering Guest House se terugvoer
Goeiedag Jaco
Baie dankie vir die terugvoer.
Soos ek verduidelik het, is ons hele gastehuis wat bed en ontbyt aanbetref in omwenteling gewees a.g.v. die Covid-19 pandemie.
Ons was genoodsaak om na selfsorg toe oor te gaan, en dit was verander by ons gemeenskaplike platforms.
Baie jammer vir julle teleurstelling.
Groete
Lize
Colleen S - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflike plek met ongelooflike diens!
Lavandula Manor Self-Catering Guest House se terugvoer
Beste Colleen,
Baie dankie dat jy die Lavandula Manor so positief ervaar het. Ons poog altyd om ons gaste tuis te laat voel.
Ons is baie bly dat julle die tyd in Mosselbaai geniet het.
Vriendelike groete,
Lavandula Manor
Carika S - Mei 2019
Algehele gradering
Sjoe, ongelooflik!
Lavandula Manor Self-Catering Guest House se terugvoer
Beste Carika
Ons glo dit gaan goed met jul kosbare kleinding!
Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor die Lavandula Manor.
Dit sal heerlik wees om julle weer te huisves.
Vriendelike groete,
Lavandula Manor
Simeon L - Aug 2018
Algehele gradering
Lieflike huis, met pragtige uitsigte oor Mosselbaai.
Lavandula Manor Self-Catering Guest House se terugvoer
Beste Simeon,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor die Lavandula Manor!
Ons poog deurentyd om net die beste verblyf aan ons gewaardeerde gaste te lewer.
Dankie vir u eerlike opinie oor die ontbyt.
Voorspoed vir die laaste trek van 2019.
Vriendelike groete,
Lavandula Manor
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marshstraat 121, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang