Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooi-Els Fijnbos units

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Doreen T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Onstspannend en asemrowend mooi. Dit was skoon en netjies, die beddegoed van baie goeie gehalte, ons was by die winkeltjie en restaurant, naby die rotse en strand, dit was so lekker ontspannend, ek sal oor en oor enigiemand aanbeveel om daar te oornag of sommer te bly vir 'n paar dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Relaxing and refreshing. Rooiels is a very quiet and picturesque place. That's what I like. The shop has everything you need. Restaurants are a minute's walk. Cleopatra, our host, was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Harriet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Stilte. Explore. Memories. Strand! Die WiFi was baie swak - host moet dit duidelik maak vooraf. Ook, die sleutel vir toegang tot die perseel is in 'n boksie met 'n kode - host se foon was af en indien ander gaste nie aanbeveel het ons gaan luister by die eetplek nie, was ons stranded (wie weet vir hoe lank).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elbi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Anemone-straat 38, Rooi-Els, 7916, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69667381f81f27b7bb38ac358fb6222e161eae4dee99329867512404f3b8de26ccd4db42a84913ff01470370a2287a358eb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 38 Anemone Street Rooi-Els 7916 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -34.30146488427 18.8193483626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang