Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooi-Els Fijnbos units

Selfsorg
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Mei 2024 tot 18 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Anemone-straat 38, Rooi-Els, 7916, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R808 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rooi-Els Fijnbos-eenhede is in die oulike dorpie, Rooi-Els, geleë. Rooi-Els is bekend vir sy manjifieke uitsigte oor Valsbaai en is langs die Kogelberg-biosfeerreservaat in die Overberg-distrik in die Wes-Kaap geleë. Die dorpspaaie is smal, ongeteer en sonder straatligte. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die eiendom bied 3 aparte eenhede, die Lavenda-suite met slaapplek vir 4 of La Montagne en Fijnbos-eenheid, waarvan albei elk 2 gaste kan akkommodeer. 'n Klein paadjie sal gaste lei na die houttrappe op die eerste verdieping waar die dek en braaigeriewe vir gaste beskikbaar is.

Die Lavenda-suite beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad. Boonop is daar 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, stoof, oond en mikrogolf. Die eenheid het ook sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

La Montagne is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Dit het ook 'n slaapbank vir 2 klein kinders indien dit versoek word. La Montagne het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Fijnbos, lugversorgde eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf in.

Die eenhede is almal toegerus met slim-TV's en word deur sonkrag aangedryf. Eenhede is toegerus met waaiers wat tydens beurtkrag kan werk. Gaste kan 'n bietjie ontspan op die patio met pragtige berguitsigte. Veilige oop parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Klein-Hangklipberg oorheers die dorpie en is die tuiste van 'n paar Verreaux's Eagles. Ander diere wat opgemerk kan word, is Chacma-bobbejane, Rotshorax, klein wildsbokke, Afrika-kloulose otters en soms rooikatte en luiperds.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elbi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Anemone-straat 38, Rooi-Els, 7916, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooi-Els Fijnbos units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Anemone-straat 38, Rooi-Els, 7916, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69667381f81f27b7bb38ac358fb6222e161eae4dee99329867512404f3b8de26ccd4db42a84913ff01470370a2287a358eb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 38 Anemone Street Rooi-Els 7916 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -34.30146488427 18.8193483626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang