Lavender @ C
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 151
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Jaco V - Sep 2024
Algehele gradering
Ons kuier by Lavender @ C was heerlik, die eienaars was baie vriendelik.
Roche V - Aug 2024
Algehele gradering
Cozy warm place. Excellent and relaxing stay.
Devon B - Jul 2024
Algehele gradering
Baie rustig, was die ideale plek vir ons.
Gurshwon P - Jul 2024
Algehele gradering
Jy voel baie gemaklik en geniet die oomblik wat voor jou is, want dit is great.
Mark K - Jun 2024
Algehele gradering
Great stay. Loved the place.
Charmaine M - Jun 2024
Algehele gradering
Except for the wet weather, it was enjoyable.
Lees meerLavender @ C se terugvoer
Hi Charmaine. Thank you for the review. We are glad that you enjoyed your stay. We are excited to have 'Daai plekkie in die Weskus' (previously Weskusplek) opening today and we will surely recommend them to our guests as they are part of a well-known restaurant group. Regarding the wood, your husband did not ask me for wood, he asked me where he can buy wood and then I told him at the shop. The wood that you saw here is bluegum which is not suitable for braai, it is only used in the fireplace. We didn't have a leak in the bathroom before your arrival and we apologise for the inconvenience, it has been fixed now. Hope to see you again. Regards.
Zanele M - Apr 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Mario L - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties en baie stil gewees net reg om te relax.
Vernon F - Apr 2024
Algehele gradering
Geseënde.
Maria C - Mrt 2024
Algehele gradering
Privaat ingang en verblyf met swembad. Rustig, veilig en mooi omgewing.
Drienie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Charmayne V - Feb 2024
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Anneline V - Feb 2024
Algehele gradering
10/10 vir netheid, vriendelik en 'n fantastiese kuier.
Zylia P - Feb 2024
Algehele gradering
Kalm by die see.
Tania R - Jan 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik, wonderlik en rustigheid.
Michael J - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowend, fantasies en enige paartjie se wegbreekdroom.
Lees meerAltaaf E - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Michelle V - Aug 2024
Algehele gradering
Dit is vir seker 'n wonderlike plekkie om na weg te breek vir die naweek.
Lees meerGlynis V - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderful stay in a place far from the hustle and bustle of life.
Celeste O - Apr 2024
Algehele gradering
Die naweek was baie lekker. Die huis was mooi toegerus met alles wat jy benodig.
Andries V - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut 'n gunsteling plekkie vir ons wat ons met graagte sal aanbeveel.
Lees meerRinus K - Jan 2024
Algehele gradering
Perfek.
Dana T - Des 2023
Algehele gradering
Was heerlik.
Alrika V - Des 2023
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel: Tuinwoonstelparadys in Jacobsbaai.
Lees meerDebbie B - Nov 2023
Algehele gradering
Idillies. Rustig en alles wat daarmee gepaard gaan.
Ronnie S - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyed a quiet weekend as planned in a well-maintained and decorated facility.
Gerhard V - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige ontspannende naweek gewees.
Wesley K - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing and refreshing.
Elmarie H - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Lees meerNicole J - Okt 2023
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Mark A - Sep 2023
Algehele gradering
Beste naweek sover wat ons nog aangepak het.
Louise L - Sep 2023
Algehele gradering
Wegbreeknaweek in blommetyd.
Tertia J - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon. Rustige atmosfeer en privaat.
Jonita S - Aug 2023
Algehele gradering
Waarlik 'n tuiste weg van die huis.
Ivan V - Aug 2023
Algehele gradering
Goed ingerig en gerieflik.
Liezl V - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastiese Weskuswegbreekbestemming.
Lees meerMarlize V - Jul 2023
Algehele gradering
Ons verblyf was fantasties!
Geraldine T - Jul 2023
Algehele gradering
Had the best time.
Jackie C - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige Weskus-rus.
Johan M - Mei 2023
Algehele gradering
'n Pragtige plekkie met alles wat jy nodig het. Wonderlike gasvryheid eienaars.
Aminah M - Apr 2023
Algehele gradering
It was fabulous.
Elmarie E - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing, would go back definitely.
Johan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, als wat jy nodig het, privaat, goeie konstante kommunikasie. Perfekte wegbreek plek vir 2 mense.
Elmarie S - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het fantasties gekuier. Die plek was pragtig.
Anca E - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike, cozy plekkie. Sal definitief weer besoek!
Sune V - Mrt 2023
Algehele gradering
Wegbreek by Jacobsbaai.
Noleen T - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, private woonstel met absoluut alles wat mens nodig het en meer.
Carol R - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant and quiet.
Mario P - Mrt 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik, fantasties, perfek, netjies!
Lees meerTamsen G - Feb 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n paartjie wat bietjie privaatheid soek.
Lees meerAmanda Joy W - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderful!
Evan S - Feb 2023
Algehele gradering
Was fantasties, privaat en perfek.
Toby A - Feb 2023
Algehele gradering
Absolutely fantastic. Best self-catering establishment we have experienced. We will certainly go back and recommend it highly. More then 5 Stars.
Martha H - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid met uitstekende geriewe en lekker bederfies.
Reinette H - Jan 2023
Algehele gradering
Absolute juweel van 'n plek. Wonderlike wegbreekverblyf. Alles was perfek.
Sandi N - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Bianca V - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker ontspannende kuier.
Eileen D - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely stunning and great hosts.
Jo-anne S - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies, goeie ligging.
Vanessa A - Okt 2023
Algehele gradering
Absolutely incredible.
Shamone C - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing.
Sharollene O - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Julicke S - Jan 2023
Algehele gradering
Very nice and quiet getaway.
Elrico S - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, stil, net wat ons nodig gehad het.
Winnie B - Nov 2022
Algehele gradering
Een van ons lekkerste plekkies nog.
Lees meerMichellay C - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Lavender @ C se terugvoer
Michellay, dit was ‘n voorrreg om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Mariam P - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect, peace and tranquility.
Lavender @ C se terugvoer
Mariam, it is always a pleasure to have you here. See you soon.
Koos V - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie, sal beslis aanbeveel.
Lavender @ C se terugvoer
Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Agnes B - Nov 2022
Algehele gradering
Worth every cent!
Lavender @ C se terugvoer
We are glad that you enjoyed your anniversary with us. Thanks for the visit. See you again soon.
Grenville A - Okt 2022
Algehele gradering
I once again had a fantastic stay at Lavender @ C.
Lavender @ C se terugvoer
Thank you, Grenville. It was so nice to see you again. You are always welcome.
Marius R - Okt 2022
Algehele gradering
Lugskou naweek Saldanha.
Lavender @ C se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoering, Marius.
Julle is enige tyd weer welkom in die Weskus.
Anelle S - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Lees meerLavender @ C se terugvoer
Anelle, ons is so bly dat julle ons plek geniet het. Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit. Hoop om julle weer te kan ontvang.
Kenneth F - Sep 2022
Algehele gradering
Warm welcome, really enjoyed the stay in excellent accommodation.
Lavender @ C se terugvoer
We are glad that you enjoyed your stay with us, hope to see you soon.
Andre S - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflike kuier met 'n luukse, huislike gevoel.
Lavender @ C se terugvoer
Andre, ons sal julle graag weer ontvang, hoop volgende keer kan jy die grote aan die lyn kry!
Bardine O - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike Weskus-kuier.
Lavender @ C se terugvoer
Bardine, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly dat julle die verblyf en ons mooi omgewing geniet het.
Regan D - Jul 2022
Algehele gradering
Een aand oorgebly, wens ons kon langer bly.
Lavender @ C se terugvoer
Baie dankie Regan, ons is bly julle het lekker gebly, hoop om julle volgende keer langer te sien.
Corne B - Jul 2022
Algehele gradering
Ontspannend, waar 'n tweedagwegbreek soos 'n weeklange vakansie gevoel het.
Lavender @ C se terugvoer
Ons is bly dat julle lekker kon rus, hoop om julle gou weer te sien.
Amanda Joy W - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Lavender @ C se terugvoer
Amanda, we are glad that you enjoyed your stay with us.
Mariam P - Jun 2022
Algehele gradering
Absolutely beautiful stay. We loved every moment of it. Loved the little extra treats that Suzette and Carel left for us. They are the best. We definitely would love to go back again soon.
Lavender @ C se terugvoer
Mariam, it was so nice to meet you and we hope to have you back soon.
Lisbe W - Jun 2022
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannende atmosfeer.
Lavender @ C se terugvoer
Lisbe, ons is bly dat julle die eenheid geniet het en lekker gerus het.
Lindsey N - Mei 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel️.
Lavender @ C se terugvoer
Lindsey, dit was baie lekker om julle te ontmoet en ons is bly dat julle die naweek geniet het.
Johan S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en tuis.
Lavender @ C se terugvoer
Ons is bly dat julle die kuier by ons geniet het, sien julle gou weer.
Marietjie G - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvry, gerieflik en privaat.
Lavender @ C se terugvoer
Marietjie dit was baie lekker om julle te kon ontvang en is bly dat julle die verblyf geniet het.
Johan M - Feb 2022
Algehele gradering
Privaat en aandag aan detail.
Lees meerLavender @ C se terugvoer
Natasja, ons is baie bly dat die verblyf aan julle verwagtinge voldoen het en dat julle dit by ons geniet het. Ons hoop om julle weer te sien.
Hannes En Marie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvry en gerieflik.
Lavender @ C se terugvoer
Marie ons is bly dat julle die verblyf gerieflik gevind het en lekker gebly het.
Lindi L - Apr 2022
Algehele gradering
Pleasantly surprised.
Lees meerLavender @ C se terugvoer
Lindi, thank you for the beautiful review, we are glad that you enjoyed your stay, hope to see you soon.
Sharon V - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige, salige wegbreek.
Lavender @ C se terugvoer
Julle is enige tyd weer welkom, dit was lekker om julle te ontvang.
Sarel S - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasies met vriendelike ontvangs.
Lavender @ C se terugvoer
Sarel dit was lekker om sulke oulike twee jongmense te ontmoet, ons is bly julle het die verblyf en ons dorp geniet
Carlo E - Mrt 2022
Algehele gradering
Mees ontspanne naweek wat ons gehad het, Carel en Suzette dankie vir jul gasvryheid,kon nie vir 'n beter plek gevra het nie!
Lavender @ C se terugvoer
Carlo dit was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Gerswin S - Mrt 2022
Algehele gradering
U sien ons binnekort weer.
Lavender @ C se terugvoer
Gerswin ons is bly dat julle lekker gekuier het, julle is altyd welkom
Amanda Joy W - Feb 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Lavender @ C se terugvoer
Amanda, thank you for the nice review. We are glad that you enjoyed your stay, you are always welcome.
Shaena V - Feb 2022
Algehele gradering
Perfekte plekkie om af te skakel.
Lees meerLavender @ C se terugvoer
Dankie Shaena vir die mooi resensie, ons is bly dat julle die naweek geniet het, dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Ané I - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het baie tuis gevoel asof dit ons eie plekkie is.
Lavender @ C se terugvoer
Ane, dit is vir ons lekker as ons gaste tuis voel en is bly julle het die verblyf geniet
Ruwiyda F - Jan 2022
Algehele gradering
Privaat en intiem.
Lavender @ C se terugvoer
Ruwiyda, baie dankie vir die mooi terugvoer, julle is enige tyd welkom, dit was lekker om julle te ontmoet
Brannon H - Jan 2022
Algehele gradering
Die verblyf was awesome, die eienaars se gasvryheid was uitnemend.
Lavender @ C se terugvoer
Brannon, ons is baie bly dat julle gerieflik gebly het en lekker geswem het, kom kuier gerus weer.
Carmen B - Jan 2022
Algehele gradering
Ek en my verloofde Conroy was op 'n wegbreek vir die naweek vir sy vejaarsdag.
Lavender @ C se terugvoer
Carmen, ons is baie bly dat Conroy sy verjaarsdag hier by ons geniet het, dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Nethanel S - Jan 2022
Algehele gradering
It was relaxing and the perfect exhale.
Lavender @ C se terugvoer
Thank you Nethanel, we are glad that you relaxed and enjoyed your stay.
Belinda V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Lavender @ C se terugvoer
Ons is so bly dat julle die verblyf by ons geniet het, hoop om julle gou weer te sien
Amanda B - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect cottage for the two of us.
Lavender @ C se terugvoer
Amanda, it was such a joy to meet you and we are glad that you enjoyed your stay. Hope to see you soon.
Renato B - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gerus, gemalike verblyf.
Willem D - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies met lieflike binnebraai met swembad en tuintjie buite. Volle DStv ook.
Lavender @ C se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gekuier, sien weer.
Christa K - Apr 2022
Algehele gradering
Sien sterre
Lavender @ C se terugvoer
Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons is bly julle het die kort verblyf geniet, kom kuier gerus weer
Gerda M - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige netjiese plek. Heerlik gekuier.
Lavender @ C se terugvoer
Gerda ons is bly julle het lekker gekuier en die verblyf geniet, kom gerus weer.
Nicole V - Aug 2022
Algehele gradering
It was amazing.
Lavender @ C se terugvoer
Hi Nicole, is was so nice to meet your parents, hope to see them soon again.
John F - Mei 2022
Algehele gradering
Cosy and comfortable, clean and well appointed.
Lavender @ C se terugvoer
John, it was a pleasure meeting you. We hope to see you soon.
Huipie B - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflike plek, gawe gasheer en gasvrou.
Lavender @ C se terugvoer
Huipie, ons is baie bly dat julle gerieflik gebly het, hoop om julle gou weer te sien.
Tiaan W - Des 2021
Algehele gradering
Fantastic!
Lavender @ C se terugvoer
Tiaan, dit was baie lekker om julle te ontmoet, kom kuier gerus weer
Courtney Y - Des 2021
Algehele gradering
Friendly hosts, great attention to detail, privacy on point.
Lavender @ C se terugvoer
Courtney, we are glad that you enjoyed your honeymoon with us, it was nice meeting you. All of the best and hope to see you soon.
Rion V - Nov 2021
Algehele gradering
Honeymoon in Jacobsbaai.
Lavender @ C se terugvoer
Baie dankie Rion, ek is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Nico V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker atmosfeer en gasvry.
Lavender @ C se terugvoer
Baie dankie Nico, ons is bly julle het die verblyf geniet. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Robin H - Nov 2021
Algehele gradering
Charming host and hostess and self-catering unit, well appointed.
Lavender @ C se terugvoer
Thank you Robin and Clare, it was so nice to meet you and that you enjoyed your stay, please visit again.
Bonita W - Nov 2021
Algehele gradering
Privaat, stilte, rustigheid.
Lavender @ C se terugvoer
Bonita,
Ons is so bly julle het lekker gerus en gekuier by ons.
Hoop om julle weer te sien.
Gino C - Okt 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreek!
Lavender @ C se terugvoer
Gino, ons is bly julle het die verblyf geniet, sien gou weer!
Andre V - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Lavender @ C se terugvoer
Baie dankie, Andre, ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het, kom gerus weer.
Yolandé J - Okt 2021
Algehele gradering
Absolutely best stay in Jacobs Bay.
Lavender @ C se terugvoer
Yolande, you are most welcome, it was so nice to meet you.
Karl M - Okt 2021
Algehele gradering
Tranquil, peaceful, blissful, friendly, hosts are very helpful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig, vredevol, genotvol, vriendelik, gashere is baie hulpvaardig.
Het 'n hartlike verwelkoming gekry met aankoms en 'n rustige naweek ten volle geniet. Verblyf is goed toegerus vir 'n aangename tweenag-verblyf vir my en my vrou om te ontspan en die prag van Lavender @ C in te neem. Suzette en Carel, julle is die bedagsaamste, vriendelikste gashere, dankie dat julle ons tuis laat voel het. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lavender @ C se terugvoer
Thanks Karl, we are glad that you enjoyed your stay
Amanda Joy W - Okt 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing! Beautiful and so tranquil.
Lavender @ C se terugvoer
Amanda, it was a pleasure hosting you, hope to see you soon
Erik S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangename plekkie wat ons beslis weer sal wil gebruik.
Lavender @ C se terugvoer
Erik, dit was baie lekker om julle te ontmoet en ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Marilise V - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig, ruim en privaat.
Lavender @ C se terugvoer
Marilise, ons is baie bly dat julle die verblyf asook ons mooi omgewing geniet het. Kom gerus weer!
Yolandie V - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties
Lavender @ C se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning Yolandie, ons hoop om julle gou weer te sien
Candice P - Aug 2021
Algehele gradering
Die beste naweek ooit!
Lavender @ C se terugvoer
Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het, Candice. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Rudie B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, vuur aan en geniet met 'n drankie.
Lavender @ C se terugvoer
Rudie ons is bly dat julle die kuier geniet het, dit was lekker om sulke oulike jongmense te ontmoet.
Karen W - Aug 2021
Algehele gradering
Altyd lekker in Jacobsbaai.
Lavender @ C se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet Karen, hoop om julle gou weer te sien!
Grenville A - Jul 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Lavender @ C se terugvoer
Dankie Grenville, ons is bly julle het die verblyf geniet.
Joss-lee A - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasties
Lavender @ C se terugvoer
Dankie Joss-lee, dit was lekker om julle te ontvang en ons is bly julle het die verblyf geniet.
Ursula J - Jul 2021
Algehele gradering
Wat 'n lekker wegbreek!
Lavender @ C se terugvoer
Dankie Ursula, ons is bly julle het die naweek geniet, kom kuier gerus weer.
Sonja D - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Lavender @ C se terugvoer
Dankie Sonja, dit was lekker om julle te ontmoet, ons is bly julle het die kuier geniet
Richard T - Jul 2021
Algehele gradering
Dit is 'n lekker plek om weg te breek van die besige en stresvolle leefstyl en in stilte te ontspan.
Lavender @ C se terugvoer
Dankie Richard, kom kuier gerus weer!
Joanie E - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier
Lavender @ C se terugvoer
Ons is bly julle het die verblyf geniet, sien julle gou weer!
Denzil B - Mei 2021
Algehele gradering
Lavender@C was perfect for a quick weekend breakaway
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lavender@C was perfek vir 'n vinnige naweekwegbreek.
Met aankoms het Suzette ons gegroet met die grootste glimlag wat ons baie spesiaal laat voel het. Dit was ons eerste besoek aan Jacobsbaai en ons het onmiddelik verlief geraak op die plek. Ons kothuis was volledig toegerus en pragtig versier. My man en ek was mal oor die aandag aan detail en die lekker bederfies. Ons kamer was uitstaande, pure hotel-luuksheid en gemak. Ons naweek was perfek. Baie dankie aan Suzette en Carel vir jul gasvryheid en dat julle ons wegbreek ekstra spesiaal gemaak het. Ons kom weer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lavender @ C se terugvoer
Thanks Jeanette, we are glad that you enjoyed your stay with us and that everything was to your satisfaction.
Ronelle B - Mei 2021
Algehele gradering
Gesellig. Weskus hartlikheid. Pragtige omgewing.
Lees meerLavender @ C se terugvoer
Dankie Ronelle, dit was 'n plesier om julle te ontmoet, hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Liz B - Apr 2021
Algehele gradering
Great atmosphere and very friendly and considerate hosts.
Lavender @ C se terugvoer
We would like to see you again on your next road trip.
Ementhia M - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier, dis 'n baie rustige plek en weg uit die stad.
Lavender @ C se terugvoer
Kom gerus weer, bly julle het dit geniet.
Gerda V - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
Lavender @ C se terugvoer
Bly julle het dit geniet Gerda, hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Maricel K - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens. Pragtige huisie wat mens so welkom laat voel.
Lavender @ C se terugvoer
Dankie Maricel, dit was baie lekker om julle te ontmoet, kom kuier gerus weer.
Groete
Carel en Suzette
Jolene S - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfect breakaway
Lavender @ C se terugvoer
Thanks for supporting us Jolene, hope to see you soon!.
Amoray B - Mrt 2021
Algehele gradering
Die wonderlikste wegbreek ooit. Ek en my man het dit vreeslik geniet, en die stilte so waardeer.
Lavender @ C se terugvoer
Ons is bly julle het die wegbreek hier by ons geniet. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Meagan G - Feb 2021
Algehele gradering
Die perfekte wegbreek plekkie vir Mamma en Pappa, sonder die kinders.
Lavender @ C se terugvoer
Baie dankie Meagan, dit was lekker om julle te ontvang en ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Kom gerus weer.
Carel en Suzette
Peter T - Des 2021
Algehele gradering
Everything was perfect, exactly what I was looking for.
Lavender @ C se terugvoer
Peter, we are glad that you enjoyed your stay with us, hope to see you soon.
Amiel B - Okt 2021
Algehele gradering
Kan nie vir beter waarde vir geld, netheid, gerieflikheid en gasvryheid vra nie!
Lavender @ C se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die naweek geniet het, hoop om julle weer te sien.
Stefan B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie goed toegeruste eenheid. Netjies, veilig en baie vriendelike gasheer.
Lavender @ C se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek Stefan, ons is bly julle het die verblyf geniet.
Chris & Rose K - Aug 2021
Algehele gradering
Most enjoyable despite the cold and rainy weather.
Lavender @ C se terugvoer
Thank you Chris, we are glad that you enjoyed your stay, see you again soon.
Jonathan A - Mei 2021
Algehele gradering
Peaceful, relaxing with a fireplace ... a must visit destination
Lavender @ C se terugvoer
It was nice to meet you, hope to see soon!
Bonita D - Apr 2021
Algehele gradering
Very relaxing and quiet.
Lavender @ C se terugvoer
Thanks Bonita, we are glad that you enjoyed your stay.
Petrus S - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie mooi eenheid. Baie vriendelik ontvang.
Lavender @ C se terugvoer
Kom kuier gerus weer by ons, bly julle het dit geniet.
Carel en Suzette
Ettienne H - Mrt 2021
Algehele gradering
Idilies. Rus vir die siel. Prentjiemooi.
Lavender @ C se terugvoer
Dankie Ettiene, dankie ook vir julle ondersteuning, bly julle het dit geniet.
Ebrahim M - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Marlene S - Aug 2021
Algehele gradering
'n Heerlike rustyd.
Lavender @ C se terugvoer
Dankie Marlene, dit was lekker om julle weer te sien en is bly dat julle dit by ons geniet het.
Lee-anne D - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig, privaat en waarde vir geld.
Lavender @ C se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien.
Marlene S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker rustig
Lavender @ C se terugvoer
Dankie Marlene, ons is bly julle het die verblyf geniet.
Anton B - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie.
Lavender @ C se terugvoer
Ons is bly julle het die verblyf geniet, kom gerus weer.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacob De Goede-straat 3, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang