Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender @ C

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Chantel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

It was perfect. Our stay was perfect. We enjoyed the quietness and the hospitality. We would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun & Colleen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Enjoyable relaxed stay. My wife and I enjoyed a wonderful relaxed stay. Well equipped unit that was very well presented. The pool area was a nice bonus to enjoy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik gemaklik, ons het regtig baie welkom en bederf gevoel. Wat 'n heerlike, keurige blyplek! Vriendelikste gasheer en gasvrou, dankie. Julle aandag aan detail en klein bederfies het die kuier ekstra lekker gemaak. Die blyplek lyk presies soos op die foto's. Baie privaat, aan die agterkant van die hoofwoning, met privaat toegang tot die swembad. Ons het super lekker gekuier, baie dankie! Stapafstand tot by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die beste. Perfek om net weer jou self te vind. Dit is so rustig en stil in die mooiste klein dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Onbeskryflik lekker. Ek en my metgesel het 'n onvergeetlike tyd gehad by Lavender @ C. Dis definitief 'n plekkie waarna toe ons sal teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons kuier by Lavender @ C was heerlik, die eienaars was baie vriendelik. Lavender @ C is baie goed toegerus en gerieflik. Dis ook geleë naby aan die strand en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roche V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Cozy warm place. Excellent and relaxing stay. Great stay. Good location. Clean room, warm and inviting hosts. We'll definitely be back! Many thanks to Lavender@C.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie rustig, was die ideale plek vir ons. Het baie lekker gebly, sal weer van die plekkie gebruik maak. Dit was presies wat ons na gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gurshwon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Jy voel baie gemaklik en geniet die oomblik wat voor jou is, want dit is great. Ja, ons het dit baie geniet. Dit was meer as wat ons verwag het. Baie baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great stay. Loved the place. Lovely private place to unwind. Never used the pool as it's midwinter, but it's nice that it's available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob De Goede-straat 3, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29cb6391ccd05aaf6cba3658f94258d2d7e77d2a55cab0bce7d0759728517a7cd9c53f3068adf92bda5b6ae19a43adf5fe0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 157 5 1 5 3 Jacob De Goede Street Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.968039106708 17.891253400594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang