Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender @ C

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob De Goede-straat 3, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender @ C is die ideale selfsorg-wegbreekplek in 'n skilderagtige gehuggie op Jacobsbaai, aan die Weskus, stapafstand van die see af.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n vermaakarea met 'n ingeboude braai. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware.

Die sitkamer en eetarea is oopplan en het 'n etenstafel met stoele en het 'n TV met sekere DSTV-kanale asook 'n ingeboude braai.

Dit het sy eie privaat ingang en toegang tot 'n binnehof met 'n swembad. Die swembad is vir die privaat gebruik van gaste.

Jacobsbaai is tussen Saldanha en Paternoster en net 20 km vanaf Langebaan geleë en is bekend vir sy tradisionele Weskus-boustyl van wit kothuise asook sy volop vis en kreef. Dit is ideaal vir voetslaan, fietsry, visvang, kajakvaart en voëlkyk.

Die natuurlike fynbos rondom Jacobsbaai ondersteun 'n verskeidenheid wild. Dolfyne kan dikwels langs die kus opgemerk word, net soos suidelike walvisse tussen Junie en November. In die lente word die eiendom en die hele dorp 'n landskap gebaai in blomme.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier by Lavender @ C was heerlik, die eienaars was baie vriendelik. Lavender @ C is baie goed toegerus en gerieflik. Dis ook geleë naby aan die s...
Sien meer
Sep 2024
Roche V
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy warm place. Excellent and relaxing stay. Great stay. Good location. Clean room, warm and inviting hosts. We'll definitely be back!...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Devon B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig, was die ideale plek vir ons. Het baie lekker gebly, sal weer van die plekkie gebruik maak. Dit was presies wat ons na gesoek het.
Jul 2024
Gurshwon P
Saam met lewensmaat
5.0
Jy voel baie gemaklik en geniet die oomblik wat voor jou is, want dit is great. Ja, ons het dit baie geniet. Dit was meer as wat ons verwag het. Baie ...
Sien meer
Jul 2024
Mark K
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Loved the place. Lovely private place to unwind. Never used the pool as it's midwinter, but it's nice that it's available.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Jacob De Goede-straat 3, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender @ C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob De Goede-straat 3, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29cb6391ccd05aaf6cba3658f94258d2d7e77d2a55cab0bce7d0759728517a7cd9c53f3068adf92bda5b6ae19a43adf5fe0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 151 5 1 5 3 Jacob De Goede Street Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.968039106708 17.891253400594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang