Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender @ C

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob De Goede-straat 3, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender @ C is die ideale selfsorg-wegbreekplek in 'n skilderagtige gehuggie op Jacobsbaai, aan die Weskus, stapafstand van die see af.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n vermaakarea met 'n ingeboude braai. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware.

Die sitkamer en eetarea is oopplan en het 'n etenstafel met stoele en het 'n TV met sekere DSTV-kanale asook 'n ingeboude braai.

Dit het sy eie privaat ingang en toegang tot 'n binnehof met 'n swembad. Die swembad is vir die privaat gebruik van gaste.

Jacobsbaai is tussen Saldanha en Paternoster en net 20 km vanaf Langebaan geleë en is bekend vir sy tradisionele Weskus-boustyl van wit kothuise asook sy volop vis en kreef. Dit is ideaal vir voetslaan, fietsry, visvang, kajakvaart en voëlkyk.

Die natuurlike fynbos rondom Jacobsbaai ondersteun 'n verskeidenheid wild. Dolfyne kan dikwels langs die kus opgemerk word, net soos suidelike walvisse tussen Junie en November. In die lente word die eiendom en die hele dorp 'n landskap gebaai in blomme.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 151 resensies vir Lavender @ C
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Jacob De Goede-straat 3, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender @ C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob De Goede-straat 3, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29cb6391ccd05aaf6cba3658f94258d2d7e77d2a55cab0bce7d0759728517a7cd9c53f3068adf92bda5b6ae19a43adf5fe0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 151 5 1 5 3 Jacob De Goede Street Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.968039106708 17.891253400594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang