Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender & Rust

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-singel 766, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lavender & Rust is ’n gastehuis wat selfsorg- en oornagverblyf in Clarens bied in onder meer die Cottage en die Stoepkamer.

Die Cottage is selfsorg. Gaste kan voor die knus kaggel ontspan, en daar is WiFi. Die leefarea lei na ’n stoep. Daar is ’n Weber-braai en veilige parkeerplek.

Die Stoepkamer is nie toegerus vir selfsorg nie, maar beskik wel oor 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die huis het sonpanele in geval van beurtkrag.

Clarens bied voëlkykgeleenthede, verskeie restaurante, koffiewinkels en kunsgalerye. Gaste kan ook gholfspeel, vierwielmotorfietsry, bergfietsry, voetslaan, stap of riviervlotvaart.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gwylem J
5.0
Great hosts, very clean place, enjoyed the stay and will definitely be back. The hosts were a pleasure. They shared information on Clar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Maryke S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi, rustig en vriendelike verwelkoming. Baie, baie nice plek. Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan oornag. Mooier as op foto's.
Sep 2024
Wayne V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier! Die eenheid is baie netjies en het sy doel gedien. Annelie en Willie is vriendelike gashere en laat 'n mens tuis voel.
Sep 2024
Lelanie N
5.0
Pragtige plekkie so oog vir detail en knus ingerig. Heerlik, heerlik rustig.
Sep 2024
Andre N
Saam met lewensmaat
5.0
Die lekkerste plek waar ek nog gebly het in Clarens. Dis ons 2de besoek aan Lavender & Rust in dieselfde jaar. Die lekkerste plek waar ek nog gebly he...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ridge-singel 766, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Lavender & Rust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-singel 766, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8123ee215d6d5d68f99192019289cf782e7e5dc01049136cf63b78ff02f086dcfd938add91d135938d9b71d236eae3f47777?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 766 Ridge Crescent Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.521465674251 28.411826961265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang