Lavender & Rust
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-singel 766, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lavender & Rust is ’n gastehuis wat selfsorg- en oornagverblyf in Clarens bied in onder meer die Cottage en die Stoepkamer.
Die Cottage is selfsorg. Gaste kan voor die knus kaggel ontspan, en daar is WiFi. Die leefarea lei na ’n stoep. Daar is ’n Weber-braai en veilige parkeerplek.
Die Stoepkamer is nie toegerus vir selfsorg nie, maar beskik wel oor 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die huis het sonpanele in geval van beurtkrag.
Clarens bied voëlkykgeleenthede, verskeie restaurante, koffiewinkels en kunsgalerye. Gaste kan ook gholfspeel, vierwielmotorfietsry, bergfietsry, voetslaan, stap of riviervlotvaart.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 109
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Ridge-singel 766, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Lavender & Rust het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-singel 766, Clarens, 9707, Vrystaat